Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1518 reviews.
"Ons het George besoek vir besigheid. Maar sal enige tyd langer daar wil bly vir ontspanning."
"Great town. Hospitals, shops, vets, dentists, restaurants. Everything you need in a beautiful setting."
"George is 'n skoon, netjiese dorp omring deur pragtige berge en natuur en vriendelike hartsmense. Altyd 'n voorreg en plesier om die dorp te besigtig."
"Beste vakansiebestemming! So baie om te doen en te sien! Mooiste areas en plekke om te besoek en die see met verskeie strande is net om die draai."
"George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping."
"Rustige dorp, goed geleë. Vanaf hier is dit maklik om toegang te verkry tot ander dorpe binne 'n radius van 200 km."