Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1016 reviews.

Heatherlands, George

Forest and Pine

"So mooi en rustig en 'n pragtige uitsig op die berge. Uiters spesiaal!"

George

Kingfisher's Nest

"Sentraal geleë om die tuinroete te besoek."

George

ArendsRus Country Resort

"Ons ken George baie sleg, maar is baie beïndruk met die plek. Oorweeg dit om weer daar te gaan kuier."

Campher's Drift, George

Die Waenhuis Gastehuis

"Sou graag skadu vir ons motor wou hê."

Blanco, George

Soeteweide North B&B

"Baie mooi berge en gholfbane."

George

Willow Cottage

"Baie lekker plek. Te veel om te sien. Te min tyd. Skoon, veilig en lekker."

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"So baie om te doen in George en omliggende gebiede. Het veral die Redberry Farm Geniet. Die weer is fantasties."

Campher's Drift, George

8 on Wright

"Pragtige area met lekker staproetes."

Heather Park, George

The Camello

"Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar is 'n goeie wegspringplek om die George omgewing te geniet, of oornagplek aangesien dit baie naby aan die hoofpad is, maar ver genoeg om stil en rustig te wees."

George

Ibis Place Guest House

"Pragtige tuindorp."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Het dit baie geniet, mense was almal vriendelik en behulpsaam."

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Wat 'n juweel! Van die mooiste natuurskoon denkbaar. Skoon en veilig."

George

Lientjies Overnight

"George is 'n gerieflike en skoon dorp wat baie sentraal geleë is. "

Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse

"Heatherlands is neat and quiet, peaceful."

Heatherlands, George

Forest and Pine

"Skoon, 'n pragtige omgewing."

Denvar Park, George

Dolphins Self Catering Accomodation

"Denver Park is 'n stil en rutige woonbuurt in George. "

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Wonderlike plek, maar pak vir 4 seisoene. Naby die mooiste strande en baie om te doen."

Heatherlands, George

Forest and Pine

"George goeie area om alle kuslyne te besoek en baie eetplekke om omgewing. Nice."

Campher's Drift, George

Aziza Guest House

"Baie stil, veilige area."

George

Willow Cottage

"Die heel beste gholfbane almal naby mekaar!"

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë."

George

Blue Whale Resort

"George is baie sentraal geleë."

George

Lientjies Overnight

"Mal oor George. Nog plaasatmosfeer, maar ook inkopieparadys."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Ideaal vir 'n rustige vakansie, met baie aktiviteite naby genoeg."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers