Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1021 resensies.
"There are various vineyards situated close to George. It is also very close to the Redberry Farm. The Redberry Farm has lots of activities for both adults and kids, like picking your own strawberries. I highly recommend it for a view hours of fun."
"George die dorp self is baie mooi en die Mall het baie winkels om jou bevredigende inkopies te laat doen."
"Meer parkering vir strandgangers. Die drop kan ‘n vergunning maak dat motors op sypaadjies mag parkeer In die vakansie tyd. Om R500 boete te kry en dit is die mense wat vir die besighede geld inbring die tyd van die jaar is belaglik! "
"George for me I just love the Garden Route. Beautiful place to spend your holiday. A lot of of beaches, and tourist attractions. I enjoyed my visit to this beautiful City of George."
"George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien. "
"George is sentraal geleë wat besoeke aan baie ander plekke langs die kus, sowel as in binneland, maklik bereikbaar maak."
"Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken."
"Die baai self is 'n pragtige plek, sal vir enige een aanbeveel om te gaan draai op die strand."
"Haroldsbaai is baie rustig,veilig en sommer alles wat jy nodig het om te rus en jou siel te voed. Baie dankie aan LekkeSlaap se diens! Blyplek was volledig toegerus met meer as ons verwagtinge. Uitsig baie mooi. Sal waarlik weer van julle gebruik maak."