Resensies van George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 911 resensies.
Irma S. - 7th December 2020
staying in George
Nog altyd een van my gunsteling plekke!
Luschanté C. - 6th December 2020
staying in George
Die weer was nie vir my lekker nie, ek het die warm Boland gemis, maar ek het aangepas. Ek wou graag swem maar dis te koud. George is ’n mooi plek en ek sal weer vakansie daar wil hou, sal net beter beplan wat om te doen.
Gert M. - 6th December 2020
staying in George
Vriendelike & behulpsame mense orals in George.
Nina A. - 5th December 2020
staying in George
George is een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. Ek love George.
Delize V. - 2nd December 2020
staying in George
Ongelooflike pragtige landskap.
Annamarie K. - 1st December 2020
staying in George
Ek verkies kleiner, rustige plekke.
Danita W. - 24th November 2020
staying in George
Dit voel soos vakansie, al is jy daar vir besigheid.
Neius L. - 23rd November 2020
staying in George
Skoon netjies en gasvry. Mense is behulpsaam.
Aubrey H. - 23rd November 2020
staying in George
Asemrowend!
Ruard B. - 23rd November 2020
staying in George
Wat 'n wonderlike dorp!
Shané A. - 22nd November 2020
staying in George
A town unlike no other! Fantastic part of South Africa.
Diana-marie M. - 20th November 2020
staying in George
Ons het George besoek vir besigheid. Maar sal enige tyd langer daar wil bly vir ontspanning.
Phil G. - 18th November 2020
staying in George
Fantastiese, veilige en rustige dorp waar alles nog werk! Hou so aan George!
Gaynor T. - 17th November 2020
staying in George
Beautiful town.
Megan-lee P. - 17th November 2020
staying in George
Amazing town to visit.
Samantha A. - 17th November 2020
staying in George
Baie mooi dorpie met baie aktiwiteite.
Madelein C. - 16th November 2020
staying in George
Beste vakansiebestemming! Naby so baie aktiwiteite!
Hannelie K. - 12th November 2020
staying in George
Mooi dorp, met pragtig berge en vriendelike mense.
Harriet D. - 9th November 2020
staying in George
George is naby genoeg om te gaan inkopies doen met baie lekker restaurante.
Marius M. - 6th November 2020
staying in George
Buitewyke baie rustig met 'n besige middestad. Pragtige natuur om die dorp.
Linda H. - 5th November 2020
staying in George
Great town. Hospitals, shops, vets, dentists, restaurants. Everything you need in a beautiful setting.
Marthinus W. - 3rd November 2020
staying in George
Wonderlike bestemming!
Fanie E. - 1st November 2020
staying in George
Baie besienswaardighede in die omgewing.
Mariette K. - 31st October 2020
staying in George
Fantastiese dorp met vriendelike mense.
Annietjie B. - 27th October 2020
staying in George
George is 'n skoon, netjiese dorp omring deur pragtige berge en natuur en vriendelike hartsmense. Altyd 'n voorreg en plesier om die dorp te besigtig.
Theuns S. - 27th October 2020
staying in George
Dis die Tuinroete en daar is meer as genoeg om te doen in die omgewing.
Madelein C. - 13th October 2020
staying in George
Beste vakansiebestemming! So baie om te doen en te sien! Mooiste areas en plekke om te besoek en die see met verskeie strande is net om die draai.
Ria W. - 13th October 2020
staying in George
George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping.
John M. - 10th October 2020
staying in George
Rustige dorp, goed geleë. Vanaf hier is dit maklik om toegang te verkry tot ander dorpe binne 'n radius van 200 km.
Samantha A. - 6th October 2020
staying in George
Die weer en view is altyd pragtig en mense is altyd vriendelik.
Sandra P. - 5th October 2020
staying in George
Lieflike skoon dorp.
Rudolf J. - 5th October 2020
staying in George
Baie mooi plek baie geriewe en alles binne ryafstand.
Lettie M. - 28th September 2020
staying in George
I generally love George and all the facilities/extramural it offers.
Carin T. - 28th September 2020
staying in George
George en omgewing is ryk aan geskiedenis en baie opwindende dinge om te doen, baie interessante plekke om te besoek, is 'n wonderlike vakansieplek.
Sipho R. - 28th September 2020
staying in George
Dit is 'n baie pragtige dorp in die Suid-Kaap.
Candice P. - 20th September 2020
staying in George
Beautiful place, lots of nature, very safe.
Annamarie G. - 17th September 2020
staying in George
Sal graag my tassie pak en permanent daar gaan bly.
Kerri-ann W. - 11th September 2020
staying in George
George is amazing!
Lucas L. - 9th September 2020
staying in George
The new coffee shop at the top of York street was perfect for our work away from workspace. Streets are quiet and service was good everywhere.
Vivien M. - 8th September 2020
staying in George
Baie om te sien en te doen in en om George. Al die passe is die moeite werd om te ry.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]