Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Glenroy Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenroy Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenroy Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenroy Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenroy Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenroy Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Glenelg Road Guest House is in Fernglen, Gqeberha geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied, wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die Deluxe-gesinsuite het 'n dubbelbed in die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Fourleaf Estate Family House is ’n losstaande selfsorghuis in die veilige Fourleaf-landgoed in Gqeberha (Port-Elizabeth), net 3 minute vanaf die Bayleaf Mall en dit bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Die hu...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bhotani-on-Bax bied luukse verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). "Bhotani" beteken groet in Xhosa. Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kamers, asook a...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth). Dis net 15 minute se ry vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth)-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winke...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

The Khaya is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plot sowat 8 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is lekker rustig en bied 'n uitsig oor Kragga Kamma Wildplaas en op die Lady Slipper- en Cockscomb-berge. ...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

La Casita bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksentrieke, Meksikaanse-styl woonstel in die voorstede van Gqeberha (Port Elizabethe) en is naby winkelsentrums, restaurante en banke. La Casita het 'n privaat ingan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

53 @ Constance is in Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en bes...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans. Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]