Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Golden Harvest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Golden Harvest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golden Harvest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golden Harvest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golden Harvest Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Golden Harvest

25% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Sundowner

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Sonneglans

Lenox Lodge Guesthouse is sentraal in Sonneglans, in Randburg, geleë en bied maklike toegang tot die groot hoofweë, malls en toeriste-besienswaardighede. Dit is net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af en ...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Northwold

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koni...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Northgate, Sonnedal

So African Guest Lodge is in 'n veilige kompleks in Randburg, Johannesburg geleë. Randburg is luuks en bied verskeie winkelsentrums, gesinsvriendelike vermaak en parkareas. Dis ook naby die hoofweg met maklike toeg...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Sundowner

Libra Landing bied gemaklike gehalte-verblyf in Sundowner, Randburg, en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat hul familie besoek. Die verblyf is lekker naby die winkels, restaurante, hooftoegangspaaie, TicketPro ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, North Riding

De Wildebeest Guest House is in die natuurlike omgewing van North Riding in Randburg geleë. Die gastehuis het die perfekte ligging en is steeds naby Sandton se sakekern. Daar is ook 'n koffiewinkel, Moerkoffie. Di...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin, Randpark Ridge

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 3 kamers: die Tuinkamer, die ruim Upstairs Ateljee-suite en die Standaard-Sakpaskamer....

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin, Sonnedal

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Klip-Els Guest Lodge is in Northriding, 'n stil voorstad van Randburg in Johannesburg geleë. Rustigheid heers op dié eiendom van 3 hektaar waar vriende, paartjies en gesinne kan ontspan terwyl hulle naby verskeie ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Ninety North Guest House is 'n luukse gastehuis in Ferndale, naby aan Sandton, Cresta, Randburg en Bryanston. Ons is heeltemal toegewy tot ons gaste en die verblyf wat ons bied is ideaal vir sake- en vakansiereisige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Golden Harvest akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za