Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gordon's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordon's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.

Gordonsbaai

50 Winks Self-catering

"Parkering by die strandgedeeltes is 'n nagmerrie, elke dag. Die strande self is pragtig. Gordonsbaai kort 'n behoorlike Waffle Hut. Ons het die sigbare wetstoepassers en toepassing baie waardeer. Wet en orde is sigbaar. Gordonsbaai is goed geleë vir vakansieverblyf om dan ook vele naburige plekke te besoek. "

Gordonsbaai

Watermill Studio

"Die wind van die Kaap word gemaak in Gordonsbaai. Maar vanaf Watermill Studio is jy baie sentraal geleë en net ver genoeg uit die dorp om te kan rus. "

Gordonsbaai

Goldwater Woonstel 5

"Dit was die eerste keer wat ek in Gordonsbaai was. Beslis 'n fantastiese vakansie-/stranddorpie. Ek het die klein restaurante geniet."

Gordonsbaai

12 Cape Gordonia

"Love Gordonsbaai. "

Gordonsbaai

The Blue Marine Self-Catering

"Die wind was bietjie erg, maar ons blyplek het daarvoor opgemaak."

Gordonsbaai

Gordons Bay Sea Chalet

"Beautiful place, Bikini Beach a great beach to bathe and relax, enough convenient stores and close to everything you need."

Gordonsbaai

Die Bohuis

"Baie sentraal geleë om ook Stellenbosch, die Kaap en omliggende omgewing te verken. Pragtige strand."

Gordonsbaai

The White House

"Baie mooi skoon en netjies."

Gordonsbaai

Kaapzicht

"Been to the area often, love it."

Gordonsbaai

Goldwater Woonstel 2

"Bikini beach is a fantastic swimming beach. Lovely walks are possible up the mountainside with spectacular views. The local restaurants serve good quality fresh seafood."

Gordonsbaai

Die Uitsig

"Die wind het vreeslik gewaai andersins het ons pragtige plekke besoek en gesien."

Gordonsbaai

Inasmuch

"Fabulous and close to wine routes."

Gordonsbaai

Idle Winds

"Very friendly people, located close to everything with the most stunning views of the harbour and most lovely beaches."

Gordonsbaai

Wind Swept in Gordon's Bay

"Just be mindful of the wind, as it picks up at night and can be quite strong. The beach is quite close by and is great on a sunny day. "

Gordonsbaai

Helderberg Gastehuis

"Beautiful views."

Gordonsbaai

Katberg Gordonsbaai

"Baie mooi plek."

Gordonsbaai

Berg en Zee Guesthouse

"Kan besig raak oor vakansies, maar dit skep nie 'n gevoel van oorvol nie. Kaapstad en alle ander besienswaardighede is binne 40-50 km's vanaf Gordons. Stil genoeg vir ontspan, besig genoeg vir die tieners!"

Gordonsbaai

Clearview

"I will definitely recommend it to family members, friends and tourists. "

Gordonsbaai

22 On Kloof

"Weather can be unpredictable so take a jumper, and shorts, but overall a lovely place."

Gordonsbaai

Sea View Cottage and Apartments

"Restaurants are needed!"

Gordonsbaai

The Van Riebeeck Apartment

"Mooi skoon, maar gras by swemplek kort aandag. "

Gordonsbaai

Helderberg Gastehuis

"It is an absolute gem with wonderful beaches and spectacular views of both the ocean and mountain."

Gordonsbaai

Anchor Bay 3

"Gordon's bay is 'n fantastiese plek, geen twyfel daaroor nie. "

Gordonsbaai

Bolusii House

"Gordon's bay is a very beautiful area. The only challenge is that there are not many activities to enjoy with friends and family. "

Gordonsbaai

The Boardwalk Accommodation

"Ons plekkie waar ons elke jaar ons huweliksherdenking vier! "

Gordonsbaai

Mountain Bay Apartments

"Die plek is prentjiemooi."

Gordonsbaai

Wild Wind Holiday Accommodation

"Baie oulik en alles tot mens se beskikking. "

Gordonsbaai

Rod's Self-catering

"Dis 'n mooi plek."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60