Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gordon's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordon's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.

Gordonsbaai

Zaria Sun

"Pragtige plek."

Gordonsbaai

Summerplace 2

"Baie mooi kusdorpie."

Gordonsbaai

Suikerbossie 82

"Gordonsbaai is 'n baie mooi plek."

Gordonsbaai

San Michele

"Sal vir seker aanbeveel."

Gordonsbaai

Idle Winds

"Uitsig & alles is in die omgewing wat jy wil doen is net asemrowend."

Gordonsbaai

San Michele

"My persoonlike voorkeur in die Kaap. Weg van die besige stad, maar tog naby genoeg aan Kaapstad, Stellenbosch ens."

Gordonsbaai

75 Beach Road, Gordon's Bay

"A great place to stay when visiting Cape Town."

Gordonsbaai

Firlands Farm Cottage Nr 2

"Baie mooi baai en baie te doen in die omgewing."

Gordonsbaai

Idle Winds

"Very peaceful place."

Gordonsbaai

San Michele

"Veilige, skoon bestemming."

Gordonsbaai

Gordons Bay Beachhouse

"Die plek het altyd daardie wonderlike vakansie-atmosfeer."

Gordonsbaai

Zaria Sun

"Besoek al Gordonsbaai sedert 2010. Het al van die weerstoestande beleef. Dit is eie aan die Kaap, ook lekker."

Gordonsbaai

Harbourview Self-catering

"Tallas Restaurant is a must: best pizza ever, great vibe and excellent service."

Gordonsbaai

Seafront House

"Baie nice dorp en mense."

Gordonsbaai

Eight on Garden

"Gordonsbaai is 'n veilige en skoon plek."

Gordonsbaai

Baywatch Terrace 97

"Wonderful spot, peaceful and quiet area."

Gordonsbaai

By Die See

"Die winde kan bietjie van 'n uitdaging wees met tye, maar dit is 'n pragtige plek."

Gordonsbaai

Summerplace 2

"Lekker vakansiebestemming en skoon."

Gordonsbaai

Le Gaulois Luxury Flats

"Rustig en mooi strande. Heerlike eetplekke. "

Gordonsbaai

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Gordon's Bay truly offers itself to visitors. Beaches are clean, safe and easily accessible to the public, particularly Bikini Beach. A host of diverse eateries cater for every need. We enjoyed a superb dinner at 'The Thirsty Oyster Tavern', great lunch on the sidewalk at 'Tallas Tavern' and who could resist the finger liking fresh fish and chips at 'Ooskus Visserye' (East Coast Fisheries). Sadly we just did not have time to get to 'Zest' and 'Old Cape Café' which had been highly recommended as well, we will be back!"

Gordonsbaai

Firlands Farm Cottage Nr 2

"Alles wat jy nodig mag kry, soos restaurante en winkels is naby geleë. Die see en berg voltooi natuurlik die prentjie!"

Gordonsbaai

Idle Winds

"Dis so rustig, die uitsig van elke rigting is perfek. Die sonsondergang is die beste van als. "

Gordonsbaai

Seafront House

"Dis 'n heerlike dorpie, nabygeleë aan alles. Ons sal die dorp graag weer besoek."

Gordonsbaai

Bikini Beach Penthouse

"Very peaceful and lots of activities, good food available as well."

Gordonsbaai

Highcliffe House Luxury Self-Catering Apartments

"This should be your first choice for accommodation in Gordon's Bay (or Strand for that matter). We have looked at what is available, stayed in a number of the self catering apartments and believe that this is among the best."

Gordonsbaai

Eight on Garden

"Goed net soos dit is."

Gordonsbaai

Sea View Cottage and Apartments

"Daar is gebiede waar straatligte nie brand nie en die donkerte kan baie onveilig wees."

Gordonsbaai

Summerplace 2

"Sentrale ligging en ontspanne atmosfeer."

Gordonsbaai

Seafront House

"Not at how I remember this area, it was a bit disappointing but we had a good time nevertheless."

Gordonsbaai

Helderberg Gastehuis

"Gordensbaai is 'n prag plek. "

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem