Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1833 resensies.

Graaff-Reinet

Rietjiesbos

"Spesiale plek vir ons."

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Graaff-Reinet regverdig 'n minimum twee-dag besoek. Die dorp en strate is redelik skoon en Graaff-Reinet bied baie interessante besienswaardighede binne kort loop- en ry-afstande."

Graaff-Reinet

Stemar Self Catering Guest House

"Pragtige geskiedkundige dorp. Is lief vir die plek."

Graaff-Reinet

Spandau Manor

"Pragtige plek om te oornag. "

Graaff-Reinet

Brighton Keep

"Ons ken eintlik Graaff-Reinet en dit is lekker om weer daarna te gaan."

Graaff-Reinet

Heather's B&B and Self-catering

"Baie mooi dorp. Was al verskeie kere daar. Geniet dit altyd."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Keep up the good service."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Mooi, skoon dorpie met heelwat aantreklike plekke om te besoek."

Graaff-Reinet

Beau & I

"The jewel of the Karoo."

Graaff-Reinet

@ Karoo Guesthouse

"Baie mooi dorp met pragtige ou geboue."

Graaff-Reinet

Clapham North Guest House

"Pragtige omgewing, skoon dorp, plattelandse gasvryheid!"

Graaff-Reinet

Little Karoo

"A lovely, clean, safe town with very friendly people."

Graaff-Reinet

Uitkomst Guest Farm

"Altyd 'n voorreg!"

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Mooi dorp en die Vallei van Verlatenheid 'n definitiewe moet-sien!"

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Fantastiese toeriste bestemming met professionele vriendelike diens - almal was vriendelik!"

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Dis 'n baie skoon plekkie, ek geniet dit baie."

Graaff-Reinet

Morendat House

"'n Absolute treasure. Baie kulturele en geskiedkundige dorpie. Spandeer gerus tyd in Graaff-Reinet, u sal nie spyt wees nie!"

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Obesa kwekery is baie uniek en bewonderswaardig. Die middedorp rondom die kerk was teleurstellend met vullis en drankbottels orals."

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Mal oor die outentieke, netjiese dorpie, beslis iets om te sien. "

Graaff-Reinet

@ Karoo Guesthouse

"Die bedelaars is baie hinderlik."

Graaff-Reinet

Beau & I

"'n Baie geskiedkundige dorp met baie museums en besienswaardighede soos die vetplantkwekery en die Vallei van Verlatenheid."

Graaff-Reinet

Morendat House

"'n Pragtige stad waar mens die trots van die inwoners op hulle stad kan waarneem. Die strate is silwerskoon - geen rommel of gate. Die historiese boustyle in puik toestand. Genoeg pad predikante. Die "Valley of Desolation" is 'n moet sien."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Wimpy met lekker oggendkoffie kan 'n pluspunt wees."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"A visit to the OBESA succulent garden is not to be missed."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooiste kerk en argitektuur. Mooiste dorpie. "

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Lekker geskiedkundige plek met die wildreservaat as bonus. Gaan kyk die pragtige ou geboue."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos

"Oulike geskiedkundige dorp met goeie restaurante."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Die Vallei van Verlatenheid is pragtig. Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die ingang nie, jy moet kontant hê. Die dorp se mense is vriendelik. "

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"Puik dorp. Mense baie hulpvaardig."

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem