Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Grange besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grange.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grange akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grange Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grange Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Grange

Logos Gastehuis is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. Pietermaritzburg is die administratiewe hoofstad van die provinsie en word geag as 'n Victoriaanse stad, met van die mooiste argitektuur uit hierdie er...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Grange

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bisley, Oribi

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n S...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottsville, KwaZulu-Natal

Amley B&B is geleë in die hartjie van Scottsville. Die sakekern is slegs 'n entjie ver en die nuwe Liberty Midlands Mall is slegs 10 min. se rit ver. By Amley het ons kamers wat aan mekaar gekoppel is. Die 1 k0ma...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Amley is in Scottsville, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin op groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R774
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Jean-Lee Guest Cottages bied hoog aanbevole en geakkrediteerde B&B en selfsorg-verblyf teen 'n bekostigbare tarief aan. Volledig toegerus met 'n uitsig oor ons rustige tuin en swembad. Dit is in die historiese hoofs...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaappl...

20% af Aanbod!
VanafR980
R784
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad. Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en kof...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Home From Home B&B is in die rustige buurt Hayfields. Sakereisigers kan heerlik hier kom rus na 'n lang dag by die werk of vakansiegangers kan net kom ontspan. Die eienaars sien toe dat alles op sy plek is om jou ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grange akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za