Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Colchester (29)
Kirkwood (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (108)
B&Bs (13)
Wildsplase (37)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Greater Addo

4.3 / 5  
volgens 206 resensies
Lees regte resensies van Greater Addo van 206 geverifieerde gaste.
Indien jy Greater Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greater Addo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greater Addo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greater Addo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greater Addo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

10 on Aquavista bied selfsorgverblyf op die oewer van die Sondagsrivier in Colchester net 4,6 km van die Addo Olifantpark af. Die verblyf word in ’n villa, kothuis en ’n woonstel gebied wat na die rivier front. ...

Vanaf
R23 110
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo

Shamwari Eagles Crag bied verblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat huisves die Groot 5, is malaria-vry en is in die Oos-Kaap van Suid-Afrika geleë. Verblyf by die luukse Shamw...

Vanaf
R18 290
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo

Shamwari Riverdene is 'n gesinsvriendelike oord op die Shamwari Private Game Reserve met alles ingesluit. Dié oord is die tuiste vir Afrika se Groot 5, malariavry en in die Oos-Kaap geleë. Verblyf by Shamwari Riv...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Greater Addo

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp is naby die kusdorp Colchester by die mond van die Sondagsrivier geleë. Matyholweni beteken "in die bos" in Xhosa. Matyholweni bied maklike toegang tot die tweede hek na die Addo...

Vanaf
R18 030
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo

Shamwari Lobengula bied verblyf wat alles insluit en is in die Shamwari Privaat Wildreservaat in die Oos-Kaap. Dié reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5 en is malaria-vry. Verblyf by Shamwari Lobengula bes...

Vanaf
R1 499
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Addo Park Palm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerkothuis op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die kothuis is in Colchester geleë, net om die draai van die Sonda...

Vanaf
R95 950
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Greater Addo

Shamwari Sarili bied verblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat in die Oos-Kaap is die tuiste van Afrika se Groot 5 en dis 'n malaria-vrye omgewing. Verblyf by Shamwari Sarili b...

Vanaf
R7 035
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo

Mantis Founders Lodge is op 'n heuwel net 90 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied panoramiese uitsigte. Dié lodge was eens die tuiste van die bewaringspionier en Mantis-stigter, Adrian Gardiner, wat n...

Vanaf
R2 940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo

Ikwanitsha Lodge is 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en naby die Addo Olifant Nasionale Park, Shamwari Wildreservaat en ander privaat reservate in die omgewing. Dis op 'n 300 ha-perseel met sebras, volst...

Vanaf
R17 190
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Addo Elephant Park, Greater Addo

RiverBend Collection is op 'n privaat deel van 14 000 ha in die Addo Olifantpark geleë, net 45 minute se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af. River Bend is die tuiste van die Groot 5, volop wild, insluitend olifant...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Greater Addo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]