Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Greenshields Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenshields Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenshields Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenshields Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenshields Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenshields Park

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lavender Garden Cottage and Lodge is op die eienaar se perseel in Walmer, 'n boomryke buurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Die eenhede is Lavender Garden Cott...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Dundonald Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike uitsig in Gqeberha se boomryke Baakens Valley. Dis op 'n skuinste geleë met baie oop spasie en 'n ryk voëllewe. Verblyf beskik oor 3 eenhede, naaml...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lunar Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-tuinwoonstel op die eienaar se erf in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, sitar...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth). Dis net 15 minute se ry vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth)-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winke...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Farmhouse B&B is 'n plattelandse gastehuis in die voorstad Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is gerieflik 3 km vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth)-lughawe geleë en die ligging bied toegang tot ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

34onFifth is 'n gastehuis met smaakvol versierde gastekamers in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), net 3 km van die lughawe af. 'n Luukse wegbreek word in 4 uniek versierde kamers aangebied, elkeen met sy eie priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Orchards Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gaste-eenheid met sy eie ingang op 'n woonerf in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Mill Park is 'n groen, boomryke buurt in 'n 'n stil omgewing, naby alle ge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Corner Cottages is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word v...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Spacious garden unit on Fordyce is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig vir jou besoek aan Gqeberha (Port Elizabeth). Dis gerieflik, ruim, stil en bekostigbaar. Die buurt is naby win...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]