Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Border Area

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Border Area bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.

Oos-Londen, Grens Area

Seaside The Villa's

"East London is the place to be."

Keimond, Grens Area

The Kei Mouth Guest Lodge Collection

"Ideaal as gesoek word na 'n stil wegbreek. Fantastiese natuur, strand en omgewing wat gewag word om ontdek te word via jou voertuig, te voet, fiets of perd. (Perdry-ritte hoogs aanbeveel)"

Port St Johns, Grens Area

N'taba River Lodge & Spa

"Dit is vir seker 'n dorp vir vissermanne. Ons was 16 jaar terug daar en so baie het verander. Die strande is vuil en daar is baie glas en bottels op die strande. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar dis beslis nie die mooiste deel van die Wilde Kus nie. Dis nou 'n dorp en die village-gevoel is weg en met dit is daar min kontrole en trots oor die netheid van die strande en staproetes. Die enigste highlight is om die vliegveld te besoek. Dit is op 'n baie hoë berg met die mooiste views geleë."

Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge

"Nie tyd gehad om Elliot te "explore" nie, maar die dorp is pragtig skoon en met die berge rondom, is ek seker is daar baie staproetes."

Oos-Londen, Grens Area

3 On Bayview

"Sal aanbeveel dat gaste eerder in Gonubie akkommodasie boek as in Oos-Londen se middestad."

Gxarha (Morganbaai), Grens Area

Willieweggie

"Great getaway. Lovely beach and restaurant at the deck/hotel. Ideal family holiday."

Gxarha (Morganbaai), Grens Area

OKU House

"Uitstekend. Baie mooi skoon. Mense is baie vriendelik."

Oos-Londen, Grens Area

Sunny Spot

"Goeie toegang tot die Wildekus."

Oos-Londen, Grens Area

Springtide Studios

"Goeie Suid-Afrikaanse stad. Was net daar vir besigheid."

Oos-Londen, Grens Area

Casa Gonubie

"Ons was slegs in Gonubie wat baie soos ons eie kontrei voel. Plattelands maar tog naby oulike winkels en natuurlik die see."

Gxarha (Morganbaai), Grens Area

OKU House

"Excellent place, peaceful and neat, the only thing that Morgan Bay is really missing is a petrol station for long stay visitors."

Oos-Londen, Grens Area

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Ek sal weer daar gaan kuier, rustige plek om af te tree."

Gxarha (Morganbaai), Grens Area

Sip A Way

"Die dorp is baie klein met 'n klein drankwinkel en kafee met noodsaaklikhede. Agter die kafee is 'n slaghuis, en dis waar jy hout wil koop. Die naaste vulstasie is in Keimond +/- 5 km. "

Koffiebaai, Grens Area

Kwela Cottage

"Wonderlik, maar nie langer as 3 tot 4 dae nie."

Oos-Londen, Grens Area

Charming Seaside Cottage

"Skoon stad. Vriendelike mense."

Grens Area

Die Pastorie

"Baie mooi al was dit in die winter sonder sneeu."

Port St Johns, Grens Area

Umzimvubu Retreat Guest House

"Baie mooi natuur. Mooi lighuis om te besoek. Riviermonding en strandomgewing baie mooi."

Hamburg, Grens Area

The Nautilus

"Excellent, laid back and unspoilt countryside with a long, natural beach with dunes."

Oos-Londen, Grens Area

South 2 Sea Gonubie

"Beïndruk met die munisipaliteit wat op Sondae oop is."

Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge

"Die dorp self, soos al die ander dorpe in die streek, ly aan 'n baie ernstige graad van verval. Gate oral in die pad en die strate is nie vreeslik skoon nie. Vee loop oral in die dorp rond. Ek raai enige iemand aan om liewer by gaste fasiliteite buite die dorp op gaste plase aan te doen."

Grens Area

Kinmel Guest Farm

"If you are looking for a remote, farming community with miles of gravel roads to explore, stunning views from mountain tops and gushing trout waters then this is a definite choice. We felt safe, the community was friendly and stars at night and cosy warm beds made a perfect stay for us."

Chintsa (Cintsa), Grens Area

Cape Cod Accommodation

"Awesome place to relax and chill and have some peace of mind. I'm very impressed."

Gxarha (Morganbaai), Grens Area

Lagoon View

"Baie rustige plek, onthou net daar is geen petrolstasie nie. Daar is 1 winkel waar jy benodighede kan kry,"

Keimond, Grens Area

Neptune's Cove

"If you are looking for a small, quiet, coastal town, this is the place for you. I would suggest businesses support each other by sharing more info about nearby eateries and places to visit."

Haga-Haga, Grens Area

Dragonfly Sunset

"Awesome destination."

Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge

"Die dorpie van Elliot is baie vervalle so as jy na die omgewing reis is dit baie beter om op 'n plaas te slaap as in die dorp. Die omgewing bied baie om te besigting en die natuurskoon is pragtig. Die pad vanaf Middelburg tot op Elliot word tans oorgeteer en daar is heelwat "stop & go" gedeeltes, as dit klaar is sal dit 'n plesier wees om die pad te ry."

Gxarha (Morganbaai), Grens Area

Brills @ C

"A must-visit destination."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem