Verified Reviews

Greyton

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Greyton

Rated 4.7 out of 5 based on 378 reviews.

Greyton

Greyton Lodge

"Die karakter van die dorpie is uniek en word goed beheer deur die hoofstraat en geboue oor die algemeen eenvoudig, gerestoureer en mooi versorg. Lekker restaurant, doen dinge en interessante besighede. Heerlik om stappies en en buite dorp te doen."

Greyton

Greyt House Self-catering

"Greyton is a lovely, quaint little town. There is a well-stocked OK and two liquor stores. The Saturday market is amazing. Furthermore the town has a great restaurant offering. We absolutely enjoyed our visit. This town has so much character!"

Greyton

Via's B&B

"Voor my besoek nooit besef dat Greyton so gerieflik is vir gaste nie, baie restaurante, markie ens maar verloor terselfdetyd nie sy kleindorpie gevoel nie."

Greyton

Greyton Lodge

"Meeste winkels was Maandag gesluit. Ons het egter een van die eienaars geskakel en sy was so gaaf om die kunswinkels vir ons oop te sluit. Genadendal uitstappie is en behoort op almal se 'bucket list' te wees."

Greyton

Greyton Lodge

"Greyton is tydloos, 'n plek om weer en weer na terug te keer!"

Greyton

Greyton Lodge

"Greyton is die mooiste dorpie in Wes-Kaap. 12 restaurante. Puik etes genuttig veral by Abby Rose. Heerlike plaaskos. Dorpie het vriendelikste mense. Baie staproetes en baie om te sien. Ons was daar met die "Classics for All" fees en dit was ongelooflike lekker ervaring. Dit sal 'n jaarlikse instelling wees op ons program nou dat ons afgetree is."

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Dis 'n ervaring om deur die straatjies te loop en in die winkeltjies te snuffel. Dis 'n baie netjiese dorpie. Baie fantastiese restaurante."

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is altyd die moeite werd om te besoek, veral as 'n mens dit kan verbind met iets besonders soos die klassieke musiekfees verlede naweek."

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."

Greyton

Via's B&B

"Baie spesiaal - gaan verseker terug."

Greyton

Greyton Lodge

"Fantasties. "

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is a lovely town for a Saturday morning meander. We bought some smoothies, lemonade, glycerine soap, and just enjoyed the lovely atmosphere. Weather was hot though! "

Greyton

Greyton Lodge

"Love Greyton! "

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Mal oor die dorp! Stunning!"

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."

Greyton

Greyton Lodge

"Baie mooi dorpie met heelwat om te doen en lekker restaurante!"

Greyton

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Greyton is in 'n ongelooflike mooi vallei geleë en die dorp self is seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. 'n Verskeidenheid van interessante eetplekke om van te kies en genoeg vir die hele familie om te doen."

Page
Page 13 - Showing 361 to 378
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers