Verified Reviews
Greyton
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Greyton
Rated 4.7 out of 5 based on 371 reviews.
"Ons kan sien hoekom hulle Dorp van die Jaar 2021 gewen het. Ongelooflike ou argitektuur, winkeltjies, restaurante en kulturele bedrywighede. Wonderlike bestemming vir 'n wegbreek naweek uit die stad!"
"Pragtige dorp, vriendelike mense, uitstekende restaurante. Beslis die naam Dorp Van Die Jaar werd."
"Strate nou en verkeer druk. Môremark interessant. Perde, beeste op sypaadjies het ons geniet. Dink hy is bietjie "overrated"."
"Pragtige en unieke dorpie! Verkeidenheid van aktiwiteite in die omliggende area vir diegene wat hou van die buitelug."
"Lovely small town with great options for eating out! We enjoyed our hikes there too!"
"Greyton is 'n lieflike dorp, met lekker restaurante, pragtige staproetes en vriendelike mense. Neem liefs kos (veral vleis) en drank saam, daar is ongelukkig nie goeie voorsiening nie."
"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "
"Greyton is 'n pragtige plek met mooi landskappe. Daar is 'n groot verskeidenheid winkeltjies en resturante om van te kies en lekker rond te loop, aangesien dit veilig is."
"Greyton is een van daardie dorpies wat diep in mens se hart kruip en dan daar gaan wegkruip!"
"They have a lovely restaurant in like a beautiful garden centre that makes the most divine wood-fire pizzas. They have just installed a new pizza oven so once they all set up I'm sure it will all be awesome - a must try."
"Greyton is na genoeg aan Kaapstad om vir 'n dag of naweek te besoek. Die Saterdagoggend-mark is altyd 'n besoek werd."