Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Groblersdal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Groblersdal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 59 resensies.

Groblersdal

Open Doors

"Groblersdal is 'n lieflike, lekker warm dorpie. Boek gerus by Guesthouse 52 of Fraai Meraai."

Groblersdal

Fraai Maraai

"Die Spur se kos is heerlik. Ons was net een aand daar, maar sal wil teruggaan om die omgewing te verken."

Groblersdal

Open Doors

"Underrated but developed area."

Groblersdal

Villa Contessa Guest House

"Soos oral het dorp verarm en agteruit gegaan."

Groblersdal

Villa Contessa Guest House

"Old town, very dirty and traffic hectic, better at mall side."

Groblersdal

Starlight Stay

"Lovely place."

Groblersdal

Ebenezer

"Sal dit vir seker aanbeveel vir enigiemand. "

Groblersdal

Ebenezer

"Die omgewing is pragtig en daar is goeie winkels waar jy alles kan kry."

Groblersdal

Buffalo Ranch Game Lodge

"Sal lekker wees as daar meer inligting vrylik beskikbaar is, ook plekkies wat toeriste kan besoek soos lekker coffee shops, restaurante ens. Baie inligting oor die verskeie oorde en wildplase."

Groblersdal

Riviersig Self-catering

"Nie die veiligste pad nie."

Groblersdal

Villa Contessa Guest House

"Soos al die ander dorpe baie vuil het nie baie tyd gehad om inkopies te doen nie. Was in Mica vir gas, die diens is baie swak."

Groblersdal

Country Cottage

"Al wat ek wel kan uitwys is hoe sleg die paaie in die Groblersdal self is. Lelike, groot gate net voor jy in die dorp inkom. Spoedhobbels wat glad nie geverf is nie en nie sigbaar genoeg is vir drywers nie."

Groblersdal

Rhenosterkop Kamp

"Baie lekker area vir vakansie."

Groblersdal

Lighthouse Guesthouse & Cafe

"Mooi omgewing, maar die dorp is maar vuil."

Groblersdal

Leselo La Bontshi Lodge

"A nice and quiet place to be."

Groblersdal

Leselo La Bontshi Lodge

"Baie naby aan Loskopdam-area wat meer 'n toerisme dorp is. Net die pad van Loskopdam-area na Leselo Lodge is baie sleg op een stukkie vir so 5 km met baie slaggate."

Groblersdal

Open Doors

"Awesome. "

Groblersdal

Country Cottage

"Pragtige dorp in 'n mooi omgewing."

Groblersdal

Leselo La Bontshi Lodge

"Community very, very friendly!"

Groblersdal

Leselo La Bontshi Lodge

"Die pad in Groblersdal is baie sleg."

Groblersdal

Rhenosterkop Kamp

"Baie lekker gekuier, sal definitief weer kom."

Groblersdal

Open Doors

"Groblersdal is 'n pragtige dorpie, sal baie graag die dorp weer besoek."

Groblersdal

Villa Contessa Guest House

"Pragtige gholfbaan."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem