Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Haga-Haga

4.7 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Haga-Haga van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Haga-Haga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Haga-Haga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Haga-Haga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Haga-Haga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Haga-Haga Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Oord in Haga-Haga

OppiePlaas Haga Haga is op 'n bees- en skaapplaas langs die Oos-Kaap se Wildekus, net 2 km van die gewilde Haga Haga-vakansiedorpie, 65 km van Oos-Londen af. Verblyf word in twee selfsorgeenhede en twee B&B-kamers...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Hotel in Haga-Haga

Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is op die seefront en dus ideaal vir vakansie of ’n sakewegbreek. Verblyf by Haga Haga bestaan ui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haga-Haga

Sea la vie is in Marshstrand in die Oos-Kaap en is ongeveer 3 km noord vanaf Haga-Haga. Verblyf word in 2 eenhede verdeel wat die hoofhuis en ’n woonstel wat apart verhuur word insluit. Die hoofhuis bied verblyf ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Haga-Haga

Dragonfly Sunset is in Haga Haga, bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste en het 'n uitsig oor die see en natuurreservaat. Verblyf word in die hoofhuis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea geb...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Haga-Haga

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Coulwaters is in 'n doodloopstraat aan die westelike deel van Morgansbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n versteekte en rustige omgewing wat grens aan 'n reservaat teen die kus tussen Morgansbaai en Double ...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Morganbaai, Grens Area

Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Morganbaai en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofstrand is 500 m vanaf Sip A Way. Dié huis is op die boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers. Linne word voorsien, maar...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Morganbaai, Grens Area

Unit 1 Beach Road is in Morgansbaai en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste. Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Ocean Valley View bied jou gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat in Morganbaai. Daar is pragtige uitsigte op die see, vallei, bosse en berghange en dis binne stapafstand van die see af. Ocean Val...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Sea Shell bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel in die Mitford Hotel teen die strandfront in Morganbaai. Die woonstel bied die ideale wegbreek vir 'n paartjie. Die oopplan-woonstel het 'n koningingroo...

Vanaf
R955
per nag (plek vir 4)
Hotel in Morganbaai, Buffelstad

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte. Gaste kan verseker wees van ontspannende verblyf met 'n ononderbroke see-uit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Haga-Haga akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]