Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hardap
3.9/5
volgens 72 resensies

Lees regte resensies van Hardap van 72 geverifieerde gaste.

Indien jy Hardap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hardap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hardap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hardap accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hardap akkommodasie

Bladsy 5 - 63 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R518
per nag, vir 2 mense

Namib Desert Campsite bied 3 kampeerplekke op die oewer van die 'n droë rivier onder akasiabome met 'n pragtige uit...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildritte
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R518
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R9 520
per nag, vir 2 mense

Lapa Lange Game Lodge is op 'n plaas 35 km oos van Mariental geleë. Die lodge word omring deur die natuurskoon van ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R9 520
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense

Jansen Kalahari Guest Farm is op ‘n 5000 ha-plaas buite Mariental in Namibië se suide geleë. Dis die ideale oornagp...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Selfsorg
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 210
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 1)

Namib Naukluft Lodge is 'n unieke 25,000 ha Nam Nau Habitat privaat natuurreservaat in die Namib Naukluft Park. Die...

Swembad
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildkyk
Swembad
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 1)

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Bagatelle Kalahari Game Ranch is in die hartjie van die Kalahari, bo-op en tussen die Kalahari se kenmerkende groot...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 2)

The Farm Life is 'n moderne plaasopstal wat op 'n uitgestrekte gesinsplaas van 22 000 hektaar in Maltahöhe, Namibië...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R4 680
per nag, vir 2 mense

Moon Mountain Lodge is 'n tentlodge aan die voet van die Naukluft-berge. Die lodge is 56 km vanaf Sesriem - die poo...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 030
per nag, vir 2 mense

Suricate Kalahari Tented Lodge staan op 'n majestueuse rooi sandduin wat bo die Auob-vleiland se panne uittroon. Di...

Swembad
Voëlkyk
Swem
Gastesitkamer
Swembad
Voëlkyk
Swem
Vanaf
Vanaf R5 030
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 510
per nag, vir 2 mense

Agama River Camp bied verblyf in rivierkamp-chalets en 'n kampeerplek onder skaduryke akasiabome. Die kampeerplek i...

Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Swem
Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R4 510
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 010
per nag, vir 2 mense

We Kebi Safari Lodge is 'n uur se ry vanaf Sossusvlei op die C19. Dié lodge nooi jou uit om die rustigheid, privaat...

Swembad
Gastesitkamer
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Swembad
Gastesitkamer
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R4 010
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem