Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Hartenbos is the perfect holiday destination, with the beautiful sea views, sea temperatures were perfect to swim in, friendly people. "

Hartenbos

Harties@Sea

"Pretpark is buitensporig duur. "

Hartenbos

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Fantastiese plek om vakansie te hou."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Baie lekker, so ook Diaz en Danabaai wat net om die draai is."

Hartenbos

River View Holiday House

"Hartenbos sal altyd na aan my hart bly. My grootword dorp."

Hartenbos

Sakpas Kus Akkommodasie

"Hartenbos is 'n lieflike plek. Ons kuier was net te kort. "

Hartenbos

Klipgooi Woonstel

"Baie lekker vakansieplek, veilig en bekostigbaar."

Hartenbos

Hartenlief Cottage

"Skoon, skoon, skoon. Julle kan baie trots wees op jul skoon dorp. "

Hartenbos

Fonteine Park 47

"Ons is baie lief vir die Hartenbos, Mosselbaai area."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Skoon dorp met vriendelike inwoners."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Love Hartenbos en sal definitief weer gaan."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Bit crowded for December but enjoyed the destination with lots to do for both adults and children."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Hartenbos is 'n ongelooflike toeristebestemming, sal definitief weer daarnatoe gaan."

Hartenbos

Van Villa’s 3

"Hartenbos is rustig en alle geriewe soos winkels, eetplekke ens. Is binne maklike bereik. Die inwoners is vriendelik en baie behulpsaam ons sal definitief weer daar gaan kuier. "

Hartenbos

Secretary Bird on the Hill

"Lovely beaches, lots to do in and outside of Hartenbos. Teenager paradise!"

Hartenbos

Hartenbos Holiday House

"Net baie besig gedurende Desember-spitseisoen, maar nog altyd 'n aangename vakansiebestemming vir jong en oud."

Hartenbos

Assegaaibos 202

"Great plek om vakansie te hou. Sal beslis weer teruggaan."

Hartenbos

Tuscan Village 29

"Hartenbos is awesome verby! Die beste vakansiebestemming ooit!"

Hartenbos

29 @ Weenen

"Was heeltemal te besig oor Desember vir ons. Sukkel met parkering, plek in restaurante en dies meer. Jong mense geniet hulle egter gate uit. "

Bay View, Hartenbos

Bentonhof

"Lekker geleë aan die Tuinroete."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16

"Hartenbos is ons hartsplek en toekomstige aftreeplek."

Bay View, Hartenbos

On The Run

"Veilige en skoon area! "

Hartenbos

Port Natal 34

"Baie lekker vakansiebestemming."

Hartenbos

Mossdop

"Hartenbos is definitief die plek om te wees oor Desember veral as jy tieners het! Baie besig maar nog steeds goed georganiseerd en die mense is baie vriendelik."

Hartenbos

ATKV Hartenbos

"Magnifique!"

Hartenbos

Kal's Holiday Home

"Die beste plek ooit."

Hartenbos

Fonteine Park 47

"Hartenbos is die perfekste vakansie-oord!"

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem