Geverifieerde Resensie
Hazyview
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hazyview bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 445 resensies.
"Die Pioneer's Butcher and Grill and Topolino's Resturante se kos was puik gewees."
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Tatenda Guesthouse"Naby die Krugerwildtuin en het baie lekker restaurante om van te kies."
"Oulike toeristebestemming. Fantastiese restaurante en winkels om in te wandel."
"Die ligging het dit ideaal gemaak om redelik vinnig by die Phabeni-hek toegang tot die Kruger Nasionale Park te verkry. Die pad soontoe het verskeie slegte plekke."
"Nie seker of dit as vakansiebestemming die ideaal is nie, maar vir 'n doel soos toegang tot die Kruger, of gholf is dit ideaal. Omgewing pragtig!"
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Hazyhaven Guest House"Naby lieflike besienswaardighede en veral Kruger Wildtuin."
"Goed geleë vir 'n besoek aan al die omliggende besienswaardighede."
"Perry's Bridge Reptile park is 'n moet. Baie informatief en vermaaklik. Meer as genoeg om te doen in die area."
"I think it’s a wonderful place with beautiful views even as you drive to and from but a little far from all the major tourist attractions. Also, shops and restaurants around are a little on the expensive side so, eish."
"Net naby genoeg aan die Wildtuin. Ook naby die Panorama roete. Winkels ook goed beskikbaar."
"Hazyview is 'n swak bestemming, mens voel onveilig en dit is nie 'n "lekker" plek nie. Sal nie vriende aanraai om Hazyview te besoek nie, daar is heelwat beter opsies."
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Tatenda Guesthouse"Die dorpe in die platteland van Suid-Afrika het die afgelope 20 jaar agteruitgegaan en die werklike "omgee" en die algemene indruk van die dorpe laat maar aan veel te wense oor. Vuil strate, swak paaie, met ongelukkig baie leeglêers word maar oral gevind en soms is jy as toeris maar bekommerd oor jou eie veiligheid, aangesien jy maklik onderskei kan word van die plaaslike inwoners. Die grootste voordeel vir Hazyview is natuurlik sy klimaat en sy ligging so naby die Krugerwildtuin."