Geverifieerde Resensie

Hazyview

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hazyview bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 367 resensies.

Hazyview

Sabaan Guest Farm

"Baie om te doen in die omgewing en die natuur is asemrowend mooi!"

Hazyview

Kruger Park Lodge

"Hope besienswaardighede en dinge om te doen."

Hazyview

Mackers

"Sal enige tyd teruggaan Hazyview toe."

Hazyview

Kata Charis Lakeside Lodge

"Die teerpaaie van die omgewing (pad tussen Sabie en Hazyview en pad tussen Hazyview en Graskop) is in 'n slegte kondisie. Motoriste moet plek-plek selfs in die teenoorgestelde verkeer se baan ry om groot slaggate mis te ry. Besoekers aan hierdie omgewing moet bedag wees daarop."

Hazyview

Tatenda Guesthouse

"Love to visit more often, beautiful and so much to do. Pioneer restaurant, excellent dinner with 13 people, not one was disappointed. Love Hayzyview."

Hazyview

Kruger Park Lodge Chalet 226A

"Shopping malls, hospitals, tourist attraction centres etc are very close and that makes it easy to visit many places at once."

Hazyview

Hazyview Adventure Backpackers

"Dis baie mooi daar. Dis in die middel van al die pragtige watervalle in die hele Mpumalanga, so baie bestemmings om te gaan besoek dat daar net nie genoeg tyd is om by alles uit te kom nie."

Hazyview

Swallows House

"Nice and lots of things to see."

Hazyview

Mackers

"Hazyview is amazing, driving through the pine trees, what a view!"

Hazyview

Bergdale Cottages

"Pragtige gholfbaan by Kruger Park Lodge en heelwat goeie restaurant en spa's om van te kies. Groot nuwe winkelsentrum waar jy als kan kry wat jy nodig het vir 'n vakansiewegbreek!"

Hazyview

Mountain Creek Lodge

"Goed versorgde oorde, gholfbane ingesluit. Diere en voëls iets om te waardeer."

Hazyview

Bambuu Lakeside Lodge

"Die dorp Hazyview is, maar soos enige ander pattelandse plek. Die Hazyview omgewing is baie besonders en divers."

Hazyview

Kiaat Bungalows - Tree House

"Dit is uiteraard baie naby aan die Krugerwildtuin."

Hazyview

Tjimaka

"Nice area. I love it."

Hazyview

Oppi Plaas

"Veiligheid in Hazyview is 'n bekommernis."

Hazyview

Tjimaka

"Alles was lekker. Het ongelukkig padaanduidings verwarrend gevind. Sien nie die nut om op 'n grondpad te moet ry as jy direk van Hazyview se kant af kan kom. "

Hazyview

Kruger Park Lodge

"Net 'n groot dankie aan almal wat dit vir ons spesiaal gemaak het."

Hazyview

Sabaan Guest Farm

"Baie lekker dorpie. Ons besoek dit gereeld, want ons het tyddeel by Pine Lake Resort."

Hazyview

Tatenda Guesthouse

"Perry’s Bridge is 'n toeriste hawe, met al die aantrekkings naby vanaf dié middelpunt. Met die uitbreiding van winkelsentrums is dit 'n one-stop vir Kruger kuiers en avontuurlustiges! Ons kinders het die Reptiel Park as hoogtepunt uitgesonder, met hulpvaardige en kennisryke personeel. Dit was heerlik!"

Hazyview

Kiaat Bungalows - Tree House

"Die pad na Graskop is baie swak."

Hazyview

Kruger Park Lodge

"Ons spesifiek gegaan vir wildtuin. Sal weer gaan vir besienswaardighede in omgewing. Hazyview is heel sentraal geleë."

Hazyview

Hazyview Country Cottages

"Enigste versteuring was die geraas van musiek van oorkant die pad en nie in kamp self nie, omdat dit berge en dale is trek die klank."

Hazyview

Kata Charis Lakeside Lodge

"Ons was by historiese Pelgrimsrus en sal weer gaan, God's Window en Mac Mac Falls, by die Graskop Gorge Lift en Kaapsche Hoop. Daar is soveel meer om te sien, ons 4 daggies te min. Moenie die Hoedspruit Sanctuary met jou GPS probeer kry nie! "

Hazyview

Tranquil Nest

"The city and people were great."

Hazyview

Tatenda Guesthouse

"An area where there is a desk and good lighting to be able to do some business work."

Hazyview

Kruger Park Lodge

"Baie om te doen vir volwassenes sowel as kinders."

Hazyview

Swallows House

"Naby baie besienswaardighede. Ons kon op een dag na Gods Window gaan en in Graskop pannekoek eet. Dan was daar nog tyd vir 'n laatmiddag rit deur die Wildtuin. "

Hazyview

21 Hazey River Country Estate

"My eerste besoek, maar ons kom spoedig weer terug. Ek sal Hazyview die basis vir 'n langer verblyf maak op ons volgende besoek."

Hazyview

Aan de Vliet Holiday Resort

"Hazyview is besig, baie verkeer en mense; middedorp beslis nie toeristebestemming nie."

Hazyview

Aan de Vliet Holiday Resort

"Pragtig vernuwe met 'n mall en lekker eetplekke!"

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang