Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.73 uit 5 gekry volgens 1504 resensies.
. - 28th May 2019
staying in Onrus, Hermanus
Baie rustige dorpie.
. - 26th May 2019
staying in Hermanus
I love Hermanus and would go back to visit the galleries and the different little shops. Hermanus has a different vibe of the old and new in perfect harmony. It is a perfect weekend getaway destination.
. - 25th May 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Weereens, stunning.
. - 20th May 2019
staying in Hermanus
Awesome plek.
. - 14th May 2019
staying in Hermanus
Vat vir jou altyd 'n warm baadjie saam vir die wind wat van die see af waai, dit kan onplesierig raak.
. - 13th May 2019
staying in Hermanus
Pragtige area, lekker eetplekke.
. - 9th May 2019
staying in Hermanus
Al het Hermanus ongelooflik uitgebrei die afgelope jare is die vakansiedorp-atmosfeer nog steeds daar.
. - 8th May 2019
staying in Sand Bay, Hermanus
Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig.
. - 6th May 2019
staying in Onrus, Hermanus
Rustige vakansiebestemming. Naby Kaapstad en sal die sterk aanbeveel vir 'n rustige vakansie.
. - 6th May 2019
staying in Vermont, Hermanus
Veilige woonbuurt.
. - 6th May 2019
staying in Hermanus
Vriendelike mense en mooi staproetes.
. - 2nd May 2019
staying in Hermanus
Hemel op aarde!
. - 2nd May 2019
staying in Hermanus
Baie mooi plek om te sien.
. - 1st May 2019
staying in Onrus, Hermanus
Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika.
. - 1st May 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Always great to be within walking distance of the beach.
. - 23rd April 2019
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is stil en rustig met nie veel om te doen nie, maar dis naby genoeg aan Hermanus vir die restaurante en winkels. Perfek vir mense wat wil wegbreek sonder om te van die beskawing af te wees.
. - 23rd April 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Sal weer in daardie omgewing tuisgaan, baie dankie.
. - 22nd April 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie mooi nuwe winkelsentrum wat maklik bekombaar is met goeie winkels.
. - 22nd April 2019
staying in Hermanus
Daar is ietsie van alles en ietsie vir almal.
. - 18th April 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is baie lekker.
. - 18th April 2019
staying in Hermanus
Bly 'n top vakansiebestemming. Veral die heerlike staproetes langs die see.
. - 15th April 2019
staying in Onrus, Hermanus
Ons is bekend met die Overberg en dit is een van die beste plekke om jou siel te laat rus.
. - 15th April 2019
staying in Hermanus
Beautiful sea views, lots to do on site and in surrounding areas. Our family bonding session was exactly what I wanted it to be.
. - 15th April 2019
staying in Vermont, Hermanus
Beautiful area.
. - 11th April 2019
staying in Hermanus
Ons verhuis binnekort permanent daarheen.
. - 10th April 2019
staying in Onrus, Hermanus
Lovely beach and fabulous paved path along the beach for a good walk, but plenty of benches for a rest if needed. Spotlessly clean beach and streets. Most impressed.
. - 9th April 2019
staying in Hermanus
Ek dink dit is eerder vir ouer mense sonder klein kinders.
. - 8th April 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Wonderlike, rustige plek. Sal definitief weer gaan bedoel.
. - 8th April 2019
staying in Hermanus
Sal beslis weer gaan.
. - 6th April 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Personeel by OK foods was tops!
. - 4th April 2019
staying in Hermanus
Very well catered to a weekend away. Lots to see and do!
. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Net jammer die verkeer was bitter sleg van Somerset-Wes tot in Hermanus en terug!
. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Pragtige plek, alhoewel ons nie veel gesien het nie. Het die aand by 'n restaurant geëet en toe ons terugry na Fisherhaven toe is die krag af en het ons verdwaal, maar gelukkig vir GPS het ons darem weer by ons bestemming gekom.
. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Baie netjies en goed bestuurde dorp.
. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Mooi plek.
. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Net mooi.
. - 1st April 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful place with beautiful surroundings. Safe and friendly people all around. Made our stay so much more easier having these friendly and warm people everywhere we went.
. - 28th March 2019
staying in Hermanus
Dit is a baie toeris-vriendelike dorp.
. - 27th March 2019
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek.
. - 27th March 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Die Cliff path was ongelooflik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]