Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1102 resensies.

Hermanus

House Eutrue

"Baie mooi dorp!"

Hermanus

Belle Vue Guest House

"Lekker toeriste aantreklikhede."

Hermanus

Dawn’s Place

"'n Besige toerisme dorp."

Hermanus

17 Marine Apartment 104

"Beste vakansieplek - natuurskoon, lekker kos en inkopies!"

Hermanus

Chesham House

"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "

Hermanus

Overberg Gems - Lagoon View

"Die dorp is nie so besig as wat ek kan onthou nie. Was 7 jaar gelede ook in Hermanus. "

Hermanus

57 on Vermont

"Hermanus is a very good location."

Hermanus

403 on Main

"Baie lekker plek"

Hermanus

Chesham House

"My eerste keer daar! Fantastiese, mooi plek. Vol oulike restaurante en straat kafees, kunsplekke, buitemark en oulike winkeltjies! Pragtige strande. My nuwe vakansieplek!"

Hermanus

Huisi by di C

"Baie mooi plek om te besoek. Natuurskoon."

Hermanus

176 Hermanus Beach Club

"Mooi plek met mooiste plekkies. "

Hermanus

The Koppie - Accommodation

"'n Moet-besoek-bestemming vir almal wat ons ken. "

Hermanus

River Tree House

"Ons is mal oor Onrus en Hermanus as vakansiebestemming. Ons bly in die noordelike voorstede van die Kaap en dit is ongelooflik om te dink dat ons slegs 90min ver is van een van die beste vakansiebestemmings in ons pragtige land!"

Hermanus

Shabby Chic Bubble

"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."

Hermanus

Chesham House

"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."

Hermanus

Misty Waves Boutique Hotel

"Such a beautiful town. "

Hermanus

Misty Waves Boutique Hotel

"Baie rustige dorp, pragtige uitsig en natuurskoon."

Hermanus

Bayit Elohim

"Baie mooi en natuurskoon. "

Hermanus

24 On Main

"Beeldskoon!"

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Heerlike vakansiegevoel. Baie restaurante, winkels en stalletjies om by in te loer."

Hermanus

176 Hermanus Beach Club

"Beautiful place and lots to do."

Hermanus

Mulligans Guest Lodge

"Ongelooflike vakansiestemming met verskeidenheid aktiwiteite vir enige smaak."

Hermanus

Karibu Self-catering Accommodation

"'n Wonderlike vakansiedorp."

Hermanus

Bayview 104

"A beautiful seaside town offering scenic beauty, many great eateries, unique shopping, wine farms and more."

Hermanus

Chesham House

"Beautiful coastal town. It is safe and I love the artworks visible everywhere. People are very friendly and welcoming everywhere. A must-visit."

Hermanus

Anchor's Rest

"Hermanus is 'n heerlike toerismebestemming."

Hermanus

207 Bay View - E23

"Bietjie te besig. "

Hermanus

Whalers Self-Catering

"Hermanus is 'n lieflike plek en het baie vriendelike mense."

Hermanus

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Dit bly een van ons gunstelingvakansieplekke!"

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang