Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 1464 resensies.
Pauline K. - 2nd June 2021
staying in Hermanus
Pragtige plek.
Dahnelle J. - 1st June 2021
staying in Hermanus
Hermanus is a beautiful place to visit.
Nathan R. - 31st May 2021
staying in Hermanus
The town is lovely as always we had drinks at Ficks Pool as the lunch options are more tappas than a filling lunch. We then had lunch at Charr'd which was amazing. So much to see and do in the town it is always welcoming.
Wayne D. - 31st May 2021
staying in Hermanus
Great area with all sorts of things to do.
Zeenat O. - 31st May 2021
staying in Hermanus
Beautiful scenery and some great activities for kids too.
Didy J. - 28th May 2021
staying in Hermanus
Beautiful.
John P. - 25th May 2021
staying in Hermanus
Hermanus en omgewing is ons gereelde vakansie-bestemming vir meer as 30 jaar, eers as 'n getroude paartjie, daarna met ons gesin, daarna met klienkinders, nou met vriende. Het nou afgetree. Toekomstige kuiers sal dus slegs ons twee wees. Ek hoef dus niks meer te se nie; ons het die dorp sien ontwikkel, maar ook die stremming rondom ons voorheen gunsteling bestemming, Hermanus Strandklub gesien.
Hartley L. - 24th May 2021
staying in Hermanus
See-uitsig pragtig!
Johanna C. - 23rd May 2021
staying in Hermanus
Jy kan definitief die Abalone/perlemoenplaas gaan besoek. Die Hemel-en-Aarde-Vallei is iets besonders. Plate en plate wit en pienk proteas is orals te sien. Op pad na Caledon is daar aalwynbosse al langs die pad. Te pragtig.
Ruth-louise S. - 22nd May 2021
staying in Hermanus
Baie mooi plek.
Theo G. - 22nd May 2021
staying in Hermanus
So baie om te doen. 'n Week is te min.
Paul B. - 20th May 2021
staying in Hermanus
Bied alles wat nodig is vir 'n aangename vakansie.
Deon S. - 18th May 2021
staying in Hermanus
Fantasties.
Elize G. - 17th May 2021
staying in Hermanus
Sien brosjures oor Hermanus. Indien jy nie gholf speel nie, moenie te lank bly nie.
Brent L. - 17th May 2021
staying in Hermanus
Hermanus itself is well looked after, clean and most places are in close proximity for walking or driving. All places around Hermanus was very warm and welcoming.
Brett E. - 17th May 2021
staying in Hermanus
Great town, fantastic variety of restaurants, exceptional sea views!
Magda D. - 17th May 2021
staying in Hermanus
Ons was gedurende week daar, lekker rustig en het fantastiese weer gehad. Kon heelwat plekke besoek. Pragtig groen met diepblou see. Baie vriendelike diens by restaurante!
Tanya W. - 13th May 2021
staying in Hermanus
We always go back to Hermanus, it has the sea, mountains and most importantly the golf course!
Margaret J. - 10th May 2021
staying in Hermanus
Hermanus is die aangewese plek vir 'n rustige vakansie.
Hans P. - 7th May 2021
staying in Hermanus
Lekker plek.
Tanya U. - 6th May 2021
staying in Hermanus
Ons sal BESLIS weer teruggaan Hermanus toe. This is where my soul belongs!
Edith J. - 5th May 2021
staying in Hermanus
Baie om te doen, veral oor die naweek met sportbedrywighede, wynplase en klein winkeltjies langs die strandfront.
Carol O. - 4th May 2021
staying in Hermanus
Asemrowend.
Anne V. - 4th May 2021
staying in Hermanus
Hermanus is such a lovely place, most magnificient sunrise! Also great to visit during whale season.
Riechente F. - 4th May 2021
staying in Hermanus
It's really a beautiful place. Lovely beaches and close to everything.
Desiree D. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Hermanus het baie te bied vir natuurliefhebbers. Ons het heelwat lekker gestap.
Marilyn K. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie.
Frederick M. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Hermanus is the best coastal town for visitors in the country with all facilities that you needs as you stay.
Anri N. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
So mooi skoon, baie vriendielike mense. Kan alles doen met jou diere.
Gavin M. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Mense is baie vriendelik.
Eugene O. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n baie mooi dorp en daar is baie aktiwiteite om te doen.
Shannon M. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Quite cold at night this time of the year, so warm clothes are a must. But beautiful town overall.
Elmarie P. - 1st May 2021
staying in Hermanus
Pragtige seedorp, baie om te doen, vriendelike mense.
Zenobia V. - 1st May 2021
staying in Hermanus
We came back to Hermanus after 30 years, and what a place! It is so build up and a busy town, but a lovely environment in the area where we stayed.
Hein D. - 30th April 2021
staying in Hermanus
Kan nie Hermanus in twee dae sien nie en is besig om te sien wanneer ons weer daar besoek kan bring. Een van ons beter trippies!
Willie L. - 29th April 2021
staying in Hermanus
Te groot plek.
Shaun W. - 28th April 2021
staying in Hermanus
Peaceful environment.
Dudley R. - 28th April 2021
staying in Hermanus
Good holiday destination.
Angelina S. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Een van my geliefkoosde vakansie-bestemmings. Die vars seelug soggens, en die vriendelike behulpsamige inwoners maak alles 'n wonderlike ervaring.
Mary R. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Asemrowend. Ons het elke oggend gaan stap met ons hondjie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]