Verified Reviews

Hermanus

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus

Rated 4.8 out of 5 based on 1095 reviews.

Hermanus

Penguino Guesthouse

"Dink om daarna te verhuis."

Hermanus

7 Marine Court - HC14

"Pragtige plek. Dit is egter baie ingestel op buitelandse toeriste en is dus 'n duur dorp. Ons geld het nie dieselfde waarde nie, wat dit vir Suid-Afrikaners nogal moeilik maak om winkels te ondersteun soos hulle graag sou wou. Verskeie mense het aanmerkings gemaak daaroor, en dit is 'n jammerte."

Hermanus

A Farmhouse

"Brilliant place to visit. I always love coming to Hermanus. Lots to do and really good restaurants."

Hermanus

Marine View

"Baie skoon dorp. Eetplekke uitstekend met vriendelike diens."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"WiFi in Sandbaai-area is as reël baie swak. Vir so 'n groot area, Hermanus, Sandbaai, Onrus, Vermont, is dit baie teleurstellend. Dit het my seun so iets soos 5 jaar gevat om goeie diens te kry."

Hermanus

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Ons het die staproete langs die see geniet."

Hermanus

The Koppie - Accommodation

"Pragtige walvisse gesien. Lieflike staproetes."

Hermanus

207 Bay View - E23

"Baie mooi en klein dorpie, skoon en netjies en oulike winkeltjies."

Hermanus

Huis in Hermanus

"Besonder mooi dorp, maar onsaglik besig."

Hermanus

A Farmhouse

"Mal oor die area, Onrus is een van my gunsteling bestemmings!"

Hermanus

Sit-en-kyk

"Verskriklike mooi dorpie. Die see en die berge is baie mooi. Die mense is vriendelik en aangenaam. Klomp verskillende restaurante om van te kies met heerlike kos en meeste van hulle is troeteldiervriendelik. Verskriklik lekker gestap verby al die stalletjies en lekker roomys geeet. Ons het omtrent elke dag walvisse gesien, dit was asemrowend mooi en definitief een vir die boeke"

Hermanus

Bayview Apartment 208

"Sal weer Hermanus besoek. Mooiste dorp en baie skoon."

Hermanus

Hermanus Beach Club 143

"Almal is vriendelik by hierdie plek."

Hermanus

Hermanus Guest Rooms

"Besoek Hermanus al vir jare, maar steeds verwonderd oor nuwe winkels en uitbreiding van woonhuise."

Hermanus

17 Marine Apartment 104

"Hermanus is ongelooflik mooi."

Hermanus

17 Marine Apartment 104

"Een van my gunstelinge."

Onrus, Hermanus

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"We will certainly visit again. "

Hermanus

Selah House

"Love to visit here during whale festival time. Have not been disappointed yet."

Hermanus

Bosplasie

"Baie rustig en veilig."

Hermanus

Bamboes

"Sal weer terugkom Hermanus toe, daar is altyd nog iets om te doen, vakansie is altyd te kort."

Hermanus

Hermanus Guest Rooms

"Lieflike dorp, vriendelike mense. Pragtige skoon dorp."

Hermanus

The Seagull Hermanus House

"Hermanus is 'n great plek om vakansie te hou!"

Hermanus

Bayview 104

"Awesome whale spotting from our patio!"

Hermanus

Marine View

"'n Wonderlike plek wat ek van nou af gereeld sal besoek. Baie veilig op die wandelroetes met sigbare sekuriteit oral langs die roetes."

Hermanus

Beach Cottage 2

"Stunning views."

Hermanus

57 on Vermont

"Wonderlike plek!"

Hermanus

40 on Main Self-catering

"As jy walvisse wil sien dan is Hermanus die beste opsie"

Hermanus

C-Renity

"Die Walvisfees was lekker."

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"Was baie besig en parkering was 'n chaos veral vir ou mense."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers