Verified Reviews

Hibiscus Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast

Rated 4.3 out of 5 based on 1541 reviews.

Margate, Hibiscus Coast

Broadway @ 51

"Margate, Uvongo en ander plekke was fantasties en wonderlik. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Marina Beach by Southbroom was die beste waar ons gekuier het. Geen spyt nie."

Hibberdene, Hibiscus Coast

Hibberdene River Resort Unit 98

"The natural surroundings were beautiful. Resort is tranquil, shall definitely return if the chance arises."

Margate, Hibiscus Coast

17 Ocean Gardens

"Not sure about Margate, but Ramsgate beach is lovely and all the shops you need are close by."

Uvongo, Hibiscus Coast

Griet se Plek

"Baie vriendelike en eerlike mensies, veral by Da Laundry. Lekker plekkie om vakansie te hou."

Margate, Hibiscus Coast

The Beachfront Unit 8

"Margate is regenerating again. The area around is great for entertainment."

Margate, Hibiscus Coast

Rondevoux 27

"Loadshedding is hectic."

Uvongo, Hibiscus Coast

La Crete Sands 6

"Baie plekke binne loopafstand."

Uvongo, Hibiscus Coast

Laguna La Crete 4

"Pragtige swemstrande en lekker seekos-eetplekkies."

Margate, Hibiscus Coast

Summer Place 27

"It was surprisingly quiet for an Easter weekend, no queues and very clean. Would definitely go back."

Uvongo, Hibiscus Coast

Jakaranda Woonstel 8

"Goed geleë ten opsigte van die verskillende swemstrande."

Margate, Hibiscus Coast

Seaview @ Bonamic 1

"Baie mooi, skoon strand."

Margate, Hibiscus Coast

Vista Oceana

"Die dorp self het baie agteruitgegaan. Party geboue is vervalle! Lucien-strand is pragtig, net jammer van die vuil "lagoon" water waadeur jy moet stap."

Uvongo, Hibiscus Coast

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Ons het letterlik by die hek van die kompleks op die sypaadjie 'n naald en inspuiting gekry, die area was nie baie skoon nie en die strand het gebreekte drankbottels oral gehad."

Margate, Hibiscus Coast

Appledore Lodge

"Ramsgate was die beste!"

Margate, Hibiscus Coast

Del Este 5

"Dit het baie agteruit gegaan en kan sien daar kort meer mense en vakansie-vermaaklikhede."

Port Shepstone, Hibiscus Coast

Southport Sands

"Best accommodation we have booked! Worth every cent!"

Canaan, Hibiscus Coast

Paradise Holiday Resort

"Natuurskoon is asemrowend. Geleë tussen bekende strande en dorpe soos, Southbroom, Trafalgar, Ramsgate, Port Edward ens."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Gracelands Beach Lodge

"Baie lekker vir kinders, honde en ouers. Mooi skoon strande."

Margate, Hibiscus Coast

Beau Vista no 4

"Manaba Beach is skoon en veilig."

Margate, Hibiscus Coast

The Beachfront Unit 8

"Net te veel boemelaars, maar die strand was heerlik."

Port Shepstone, Hibiscus Coast

3 Palms

"Baie netjiese strand en rustig."

Margate, Hibiscus Coast

Beach Wood Cottages

"Margate is 'n heerlike vakansieplek met mooi strande."

Margate, Hibiscus Coast

Laguna La Crete 216

"Uvongo is ons strand van keuse. Daar is genoeg vermaak, die strand se winkel is tops en meeste winkels is loopafstand. Ons voel baie veilig en die water is altyd heerlik."

Margate, Hibiscus Coast

Ivungu Rust

"Dit is 'n heerlike vakansiedorp met mooi strande."

Port Shepstone, Hibiscus Coast

Anerley Garden Park Resort

"Daar is baie om te doen. Al die strande is baie skoon en werklik aangenaam. Lewensredders is sigbaar. Alles is naby aan mekaar. Mens hoef nie ver te ry om te gaan eet, stap, fliek, swem nie. Mense en diens gemaklik en vriendelik."

Hibberdene, Hibiscus Coast

Huisie-By-Die-See

"Hibberdene is besig om agteruit te gaan."

Hibberdene, Hibiscus Coast

Cowrie Cove 3

"Small town with lots of potential."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers