Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hofmeyr

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hofmeyr bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.

Hofmeyr

Pieterien se Gastehuis

"Hofmeyr is baie spesiaal vir my!"

Hofmeyr

Pieterien se Gastehuis

"A nice place just to stay over for a night on your way elsewhere; a very small town, but now, after the rains, the views were very beautiful and different from the southern and northern parts of the country. We took a different route from the usual N1 because we wanted to see "something different", and we really did, and are still thrilled with the experience."

Hofmeyr

Pieterien se Gastehuis

"Hofmeyr kan bietjie werk aan die hoofingange na die dorp toe om dit meer aantreklik te maak. En die toestand van die paaie is bietjie rof. Miskien aansoek doen dat die nuwe plastiekpaaie in Hofmeyr uitgetoets word omdat daar so baie trokke deurgaan."

Hofmeyr

Karoobos Lodge

"Skoon en pragtige dorp. Baie potensiaal as toeriste-aantreklikhede. "

Hofmeyr

Karoobos Lodge

"Oulike ou dorpie."