Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Belfast (12)
Dullstroom (107)
Machadodorp (7)
Waterval Boven (7)
Waterval-Onder (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (251)
B&Bs (6)
Wildsplase (9)
Hotelle (13)
Gastehuise (40)
Selfsorg-eenhede (183)

Resensies van Highlands Meander

4.4 / 5  
volgens 1091 resensies
Lees regte resensies van Highlands Meander van 1091 geverifieerde gaste.
Indien jy Highlands Meander besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Highlands Meander.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Highlands Meander akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Highlands Meander Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Highlands Meander Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander

Uitvlugt Ponds is op 'n plaas 17 km van Dullstroom af. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede met uitsigte oor die foreldamme en die omgewing aangebied. Evening Rise Cottage het 'n privaat ingang, dubbelbeddens, enke...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dullstroom, Highlands Meander

Suikerbekkie is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Dullstroom geleë is. Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag naby verskeie geriewe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dullstroom, Highlands Meander

Old Transvaal Inn is in Dullstroom en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat net wil oornag. Dis agter die ikoniese Old Transvaal Restaurant in die hoofstraat en naby verskeie winkels ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Machadodorp, Highlands Meander

The Grey's Inn Hotel bied en suite-akkommodasie in kamers met 2 driekwartbeddens, 'n kroeg, 'n restaurant wat volledig gelisensieer is en 'n koffiewinkel op dieselfde perseel. Die hotel word deur die eienaar bestuur...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dullstroom, Highlands Meander

Stanley House is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in Dullstroom en het 'n heerlike plaas-atmosfeer. Dié ruim huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eet-area en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra la...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg, Highlands Meander

Aqua Terra is in Lydenburg geleë met die Sterkspruitrivier wat al langs die buitewyke van hierdie perseel van een hektaar vloei. Die ontspanne natuurliefhebber kan sy koffie in die lapa geniet, na die sonsondergang...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim Cottage and studio is 'n pragtige kothuis en woonstelletjie wat net 200 meter van die hoofstraat in Dullstroom af is. Die kothuis is op die eiendom geleë en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek. Die koth...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Schoemanskloof, Highlands Meander

Drakenzicht The Mountain Links & Lodge is 'n gholfbaan en lodge in Schoemanskloof, 60 km buite Mbombela (Nelspruit), 8 km langs die N4. Drakenzicht het 6 aparte selfsorgchalets wat geskik is vir 25 gaste en is i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Highlands Meander

Woolly Bugger Farm is 'n 270 hektaar-plaas net 7 km vanaf Tonteldoos. Dié dorpie is 22 km noord van Dullstroom. Verblyf is beskikbaar in 6 klipkothuise waarvan 2 groot gesinskothuise is, 1 kothuis slaapplek aan 4...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander

Blue Crane Farm bied verblyf op 'n mooi Dullstroom-plaas en is 'n droom vir natuurliefhebbers, halfpad tussen Belfast en Dullstroom. Verblyf is beskikbaar in aparte huise wat geskik is vir 2 tot 8 gaste. Die huise...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Hoogland Kronkeling akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]