Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Hopetown

3.4 / 5  
volgens 97 resensies
Lees regte resensies van Hopetown van 97 geverifieerde gaste.
Indien jy Hopetown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hopetown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hopetown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hopetown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hopetown Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley. Verblyf bestaan uit 2 kothuise en 1 woonstel en daar is slaapple...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers. Daar is 1 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown

The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet. Dié gaste...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown

Frida's Gastehuis is 'n lieflike en huislike gastehuis in Hopetown met 'n pragtige uitsig oor die Karoo-landskap! Die gastehuis is in die Karoo op die N12 geleë. Hopetown is omtrent halfpad tussen Johannesburg en K...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oo...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown

Karoo Inn is 'n unieke nuwe gastehuis in Hopetown, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap teen die Oranjerivier, net langs die N12-hoofweg. Hier sal jy eenvoud, gemak en die natuur ervaar, en dit is dié plek waar jy jou...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown

Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 9 ruim en suite-kamers en 'n selfsorgwoonstel m...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown

The Palms Guest House is 'n lieflike selfsorg gastehuis in Hopetown wat gerieflike selfsorg-akkommodasie aan 20 gaste bied. Die gastehuis se ligging op die hoofroete deur Hopetown beteken dat restaurante en winkels ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hopetown

Hotel Radnor is in Hopetown geleë en het 'n verskeidenheid kamers. Die kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste in dubbel- of driekwartbeddens. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste in 'n dubbelbed en 2 enkelbe...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hopetown

Salem Guest Accommodation in Hopetown is 'n bekoorlike huisie en kothuis in die Karoo. Die 2 eenhede is omtrent 100 m van mekaar af geleë en elkeen is met antieke meubels gemeubileer. Gaste kan saans rondom die vuu...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hopetown

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 6 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad. Dié moderne plaa...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Gkhui Gkhui River Lodge bied verblyf wat alle maaltye insluit en is op die oewer van die Oranjerivier geleë, 33 km vanaf Hopetown. Dié lodge het 6 individueel en smaakvol versierde chalets. Die eenhede het ’n k...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Gazella Game Lodge bied stil en rustige verblyf op die Karoo-plaas Zoutpansdrift en bied jou die geleentheid om die natuurskoon te geniet en jou batterye te kom herlaai. Gazella is die ideale plek vir toeriste, vaka...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groep vriende, gesinne of kollegas. Daar is 7 kamers wat 6 badkamers deel en sommige kamers het 'n en...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Hopetown

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR1 980
R1 320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noord-Kaap

Imbasa Safari Lodge is die ideale verblyf langs die N12, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit grens aan Mokala Nasionale Park en is net 2 km van Mokala se ingang af. Die Imbasa-span het 'n topklas, luukse ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kolkop Safari is op 'n plaas 70 km vanaf Kimberley op die N12 geleë. Die plaas is 15 km van Mokala Nasionale Park af. Die 550 ha-plaas spog met 'n verskeidenheid wild vir gaste om te besigtig. Daar is 'n lekker ber...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Motswedi Camp Site is in die Mokala Nasionale Park. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes vanaf Kimberley en wes vanaf die N12 na Kaapstad. Mokala skuil in die heuwels en die lan...

Vanaf
R1 313
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Mosu Lodge is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park, sowat 70 km suidwes van Kimberley en wes van die N12 na Kaapstad. Mokala lê tussen die heuwels en die landskap spog me...

Vanaf
R1 818
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za