Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Hopetown

3.4 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Hopetown van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Hopetown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hopetown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hopetown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hopetown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hopetown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Hopetown

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Cummings Guest House Douglas het in 2005 sy deure oopgemaak en dié gerieflike gastehuis is 'n ware plattelandse toevlugsoord in 'n stil en rustige buurt naby aan die Oranjerivier, Rietrivier en Vaalrivier. Gaste ka...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Overnight @Douglas is in die rustige buurt Die Erwe geleë, net 1 km buite Douglas. Dis die ideale selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Akkommodasie beskik oor 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek. Ons bied ontbyt, middagetepakkies, aandete en 'n kroeg...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

The Last Eve is 'n gastehuis in Douglas. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp en die Vaalrivier wat aan die dorp grens. Verblyf by The Last Eve word in 4 uniek versierde kamers aangebied. Elke kamer be...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Rest-a-while Guest House bied verblyf in Douglas, 'n prentjiemooi dorp op die oewers van die Vaalrivier. Dié historiese dorp lê waar die Oranje- en Vaalrivier ontmoet en spog moet vrugbare landbougrond, wonderlike...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbree...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Douglas, Noord-Kaap

La Rose Gastehuis is in die dorpie Douglas, daar waar die Oranje- en Vaalrivier ineenvloei. Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Villiera Guesthouse is in Douglas, 'n skilderagtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier, geleë. Die gastehuis het slaapplek vir 34 gaste in 13 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Die hu...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas wat 4200 ha groot is in die suidwestelike Vrystaat. Eco Karoo spog met pragtige sonsondergange, eindelose horisonne en heerlike rustigheid. Die lodge is 190 km vanaf Bloemfont...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Vaal View Cottages is op 'n werkende besproeiingsplaas geleë waar lusern verbou word. Die verblyf is naby die rivier en slegs 5 km van Douglas af. Daar is tans 3 kothuise wat gerieflik gemeubileer is. Beddegoed e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za