Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (132)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (112)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 195 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 195 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Klein Leeukop Self-catering is 'n kothuis op die eienaar se perseel op die Klein Leeukop Privaat Landgoed in Helgarda, Houtbaai. Die kothuis het lugversorging en is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang. Di...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Sandpiper's Nest is 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom en is in Houtbaai geleë. Die ruim woonstel het 'n privaat ingang, tuin en pragtige berguitsigte. Die instansie is naby pragtige strande, die Wo...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

The Tarragon is in die pragtige Houtbaaivallei geleë en spog met onbelemmerde uitsigte oor die vallei en op die berge. Verblyf word in 5 privaat gastekothuise gebied wat elkeen slaapplek vir 2 tot 6 volwassenes he...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Houtbaai

ZenCapeTown Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n unieke erf met 'n ongekunstelde plaasstyl-elegansie. Die groot dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van die berg in Houtbaai geleë, en spog met...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai

Hierdie pragtige 5-ster gastehuis is in Houtbaai geleë - 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kaap. Ville Afrique bied panoramiese uitsigte oor die baai, die besige hawe en die omliggende berge. Die gastehuis bied...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai

Hout Bay Hilltop is 'n luukse bungalow met 'n uitsig oor Houtbaaivallei, lekker naby die middedorp en die strand. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -lee...

Vanaf
R5 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai

Woodcutters Villa is 'n selfsorghuis op 'n veilige, privaat landgoed teen die hange van die berge in Houtbaai, Kaapstad. Dié eiendom bied prentjiemooi uitsigte oor die vallei en op die berge. Die huis is volledig ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Houtbaai

Serendipity at No 19 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat aan die oewer van die Baviaansrivier in die stil Scott Estate-buurt in Houtbaai geleë is. Die woonstel is gemeubileer en ingerig met alles wat jy sal nodig...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai

Birdsong is 'n pragtige eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n natuurreservaat in Houtbaai. Gaste kan op die prentjiemooi Sandy Bay-strand gaan stap of die versteekte skeepswrak teen die kus ve...

Vanaf
R14 475
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Llandudno Townhouse is stapafstand vanaf Llandudno se Blouvlagstrand wat veral bekend is onder branderplankryers, gesinne en diegene wat 'n strandvakansie wil hê. Dié groot, ligte en ruim meenthuis het slaapplek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde aantreklikheid vir plaaslike en internasionale toeriste....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]