Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (132)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (112)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 195 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 195 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R10 877
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Beach Break bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige en stylvolle strandhuis met 'n ononderbroke see-uitsig. Die lieflike huis beskik oor 2 vlakke en spog met 'n balkon reg rondom die huis vanwaar gaste die ui...

33% af Weeksdae!
VanafR2 020
R1 515
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

DK Villas The Boardwalk is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai buite Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is naby die strand geleë. Die modieuse en smaakvol versierde woonstel op ...

Vanaf
R8 843
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Palm View bied selfsorgverblyf in 'n moderne gesinshuis in Llandudno en is stapafstand vanaf die strand. Gaste kan die uitsig oor die see vanuit hierdie smaakvol versierde 3-slaapkamerhuis geniet. Dié huis bied '...

Vanaf
R10 883
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Villa Grande is 'n lieflike villa wat ontwerp is om die buitelug te geniet op die groot onderdakstoep wat oor die swembad met pragtige see-uitsigte kyk. Die villa is binne stapafstand van die lieflike Llandudno-stra...

Vanaf
R16 997
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Maori Villa bied selfsorgverblyf in 'n lieflike gesinshuis met slaapplek vir 10 gaste in 5 kamers en is stapafstand van Llandudno se pragtige strand. Dié huis het 'n swembad en 'n pragtige see-uitsig. Die boonste ...

Vanaf
R10 877
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Breakers Beach House is 'n lieflike strandhuis met 7 slaapkamers reg bo die trappies na Llandudno se pragtige strand. Dié gesinshuis is in 1985 gebou en het 'n aparte woonstelletjie vir privaatheid. Dis die ideale ...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Houtbaai

Bay Views Hout Bay is 'n lieflike vakansie-villa op Sentinel Hill met pragtige uitsigte van die see en die Houtbaaibergreeks. Die villa is kindervriendelik en is die ideale huis vir gesinne of paartjies. Die eiena...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 4 moderne, veilige eenhede met aparte ingange. Gaste kan kies tussen Havana, Saigon, Bagan en Angkor. Elke suit...

Vanaf
R27 210
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

1 Sunset Close is 'n pragtige gesinshuis wat oor Llandudno se strand kyk. Gaste kan asemrowende see-uitsigte vanuit dié smaakvol versierde vierslaapkamerhuis geniet. 1 Sunset Close is in 'n stil keeromstraat naby L...

Vanaf
R16 315
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Aloe Bay is 'n stylvolle strandhuis met see-uitsigte in Llandudno. Die leefarea en slaapkamers het lei na die grasperk, dek, swembad en onthaalarea buite. Die eiendom is binne stapafstand van Llandudno se strand gel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde aantreklikheid vir plaaslike en internasionale toeriste....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]