Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Ifafa Strand

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Ifafa Strand van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Ifafa Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ifafa Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ifafa Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ifafa Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ifafa Strand Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ifafa Strand

Die See Huis bied selfsorgverblyf in Bazley Beach, 'n voorstad aan die Suidkus. Die huis is naby Bazley se strand, die Vernon Crookes Natuurreservaat, Crocworld Bewaringsentrum en die Umdoni Park Gholfbaan. Die hui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ifafa Strand

Club Marina is 'n klein kusoord aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is geleë in 'n veilige kompleks, net langs die prentjiemooi Ifafarivier. Die hoofstrand en getypoel is slegs 4 km van ons af. Die huis h...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ifafa Strand

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Shangrila bied stylvolle selfsorgverblyf aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net 'n uur vanaf Durban. Die eiendom het direkte toegang tot die pragtige strand wat bekend is vir swem, branderplankry, wandel en visvang. Ver...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Coral Road bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n dubbelverdiepinghuis met eindelose see-uitsigte net 400 m van die strand af. Die huis is in die klein, rustige dorpie Elysium op KwaZulu-Natal se Suidkus geleë...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Sea Shell Breeze is 'n selfsorgkothuis in die klein, afgeleë en stil dorpie Elysium, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié kothuis is net 500 m van 'n stil strand af. Die strand is 'n goeie plek vir visvang en om sees...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Die Farmhouse Cottage is 'n 150 jarige kothuis wat opgeknap is. Dit bied 'n panoramiese see-uitsig en is op 'n groen grasperk van 4000 m² geleë. Daar is 'n privaat, ruim vakansieplek. Dit is ideaal vir gesinne en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Elysium, KwaZulu-Natal

The Anchorage is in Elysium, 'n rustige, stil kusdorpie geleë. Ons bied bekostigbare, stylvolle verblyf wat oor die helderblou Indiese Oseaan uitkyk. Hier kan jy tydens seisoentyd die walvisse en dolfyne in die see...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand. Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Elysium, KwaZulu-Natal

Japie en Rita is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir tot 5 gaste in Elysium. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en g...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Villa Florence - Self-catering Cottages is in Bazley, KwaZulu-Natal, net 500 m vanaf die pragtige en afgeleë Ndesingaan-strand geleë. Die kothuise het privaat toegang tot die strand wat deur wagte gemonitor word, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ifafa Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za