Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
St. Lucia (134)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (136)
B&Bs (14)
Wildsplase (10)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (104)

Resensies van ISimangaliso Wetland Park

4.6 / 5  
volgens 583 resensies
Lees regte resensies van ISimangaliso Wetland Park van 583 geverifieerde gaste.
Indien jy ISimangaliso Wetland Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in ISimangaliso Wetland Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van ISimangaliso Wetland Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as ISimangaliso Wetland Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

ISimangaliso Wetland Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

St Lucia Ocean View Lodge is in 'n stil area van St Lucia geleë en die area is bekend vir sy pragtige voetslaanroetes, bootvaarte en safaris. Dis die ideale plek vir diegene wat wil wegbreek van die besige stadslew...

10% af Aanbod!
VanafR3 300
R2 970
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Pelican's Nest St Lucia is 'n vakansiehuis wat in 'n stil straat met maklike toegang tot die strand, restaurante, supermarkte en die res van die dorp is. Die huis het lugversorging, is troeteldiervriendelike en be...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

The Bridge Holiday Resort is ’n woonstel in ’n veilige vakansieoord in St Lucia se hoofstraat en is binne loopafstand van die strand, winkels en restaurante. Die woonstel is perfek vir gesinne wat ’n aktiewe v...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

11 Manzini Chalets-Timone's Retreat is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in St Lucia. Dié oopplan-woonstel is in 'n kompleks en het 'n koningingrootte-bed in die hoofleefarea en 2 enkelbeddens in 'n aparte kame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

The Estuary Guest Chalets is 'n lodge in privaatbesit in die pragtige St Lucia vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Verblyf word aangebied in 10 individueel versierde eenhede wat elkeen slaapplek aan 4 ...

15% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

African Ambience is ontwerp om verblyf met gerief, spasie en privaatheid wat wat jy van 'n 4-ster instansie sal verwag, te voorsien. Die gastehuis is gesetel in 'n welige tropiese tuin in St Lucia, midde-in 'n natuu...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Hippo Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die hartjie van St. Lucia. Hier kan gaste 'n onverwagse ontmoeting met wild hê en die sonsondergang geniet. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, skakelkamers en g...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Die kusdorp St Lucia is geleë aan die Indiese Oseaan, 'n 3 ure rit noord van Durban en 6 ure vanaf die Krugerwildtuin. Dit is die suidelike poort na die iSimangaliso Wetland Park, 'n wêreld-erfenisgebied, en is wa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

23 Manzini Chalets - Pumba's Den is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in St. Lucia. Dié woonstel is in ‘n kompleks en beskik oor 1 kamer en ‘n badkamer met ‘n stort en toilet. Die kamer het ‘n koni...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St. Lucia-riviermonding, iSimangaliso Wetland Park

Perna Perna St Lucia bied selfsorgverblyf in die St Lucia-vleiland. Die verblyf is heerlik geleë, net 'n paar minute vanaf restaurante en toer-agentskappe in die dorp. Verblyf word gebied in 14 woonstelle met 2 sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die ISimangaliso Wetland Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]