Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Jane Furse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jane Furse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jane Furse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jane Furse Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jane Furse Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Jane Furse

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Limpopo

Stel jou 'n plek met buitengewone en pragtige uitsigte op heuwels, valleie en foreldamme voor. Stel jou voor jy kan wegbreek na die rus en privaatheid wat 'n plaas in die Tonteldoos-area jou kan bied. Bly in 'n hout...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marble Hall, Groblersdal

Nyala Inn is 'n klein en intieme privaat lodge wat deur 'n gesin besit en bestuur word in die malaria-vrye Marble Hall-area. Die uiters gerieflike en privaat bos-lodge bied gaste die ideale plek om te ontspan. Jy ka...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Marble Hall, Limpopo

Ma Cachette is 'n gastehuis aan die buitewyke van Marble Hall en grens aan 'n plaas. Dié ruim gastehuis beskik oor 2 gastekamers. Albei kamers het hul eie badkamer, lugversorging en WiFi. Die huis het 'n lowerryk...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Limpopo

Woolly Bugger Farm is 'n 270 hektaar-plaas net 7 km vanaf Tonteldoos. Dié dorpie is 22 km noord van Dullstroom. Kunsvlieghengelaars is welkom om hul stokperdjie in ons 2 reuse foreldamme te beoefen. Gebruik asb. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Lomas Creek Lodge is aan die voet van die bekende Steenkampsbergpas naby Roossenekal geleë. Die lodge is 30 km van Dullstroom af en 18 km van Roossenekal af. Roossenekal is 'n klein dorpie 95 km noordwes van Middel...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Limpopo

Riverman Cabin is in die Tondeldoosvallei, ongeveer 30 kilometer noordoos van Dullstroom. Dit bied die ideale vakansie weg van die gejaag en geraas van die daaglikse lewe en 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, va...

Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Hannah Game Lodge, "Geskenk van God", weerspieël die volmaaktheid van Afrika soos dit deur God geskape is. Gaste kan hier in die hartjie van die bosveld hul vlerke kom sprei en inspirasie kom put. Die lodge skuil ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 20 minute se ry van Lydenburg af. Die plaashuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Marble Hall, Groblersdal

Thi-Lou Guesthouse is geleë op 'n werkende druiweplaas in die lieflike, immergroen Loskopvallei. Dit is gerieflike geleë vir maklike toegang tot Groblersdal en Marble Hall. Dis ideaal vir vakansiegangers en sakere...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Patong Gastehuis is 'n 3-ster gegradeerde gaste lodge geleë in Lebowakgomo Zone F, Limpopo, en bied ruim, en suite kamers, 'n volledig toegeruste konferensiefasiliteit, restaurant en kroeg. Akkommodasie word in tw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Jane Furse akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]