Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Jane Furse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jane Furse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jane Furse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jane Furse Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jane Furse Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jane Furse

Kanyane Lodge bied gastekamers en is in Jane Furse, Sekhukhune geleë. Dié gastehuis is naby openbare vervoer en 'n winkelsentrum. Daar is 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of koning...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Jane Furse

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Steelpoort, Limpopo

Sophia Guesthouse is in die myndorpie, Steelpoort, minder as 20 km vanaf Burgersfort geleë. Dié gastehuis is naby die middedorp en word via die R555 vanaf Lydenburg of Polokwane bereik. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Platorand, Limpopo

Takkraal Hunters Lodge is op 'n wildplaas sowat 20 km van Roossenekal af. Jaghuis is 'n houthuis met 2 verdiepings op 'n 1200 ha-wildplaas waar daar 'n groot verskeidenheid wild is. Daar is 3 slaapkamers op die bo...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Platorand, Limpopo

Ortus Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas langs die R555, sowat 15 km vanaf Roossenekal in Limpopo. Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 2 enkel...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Platorand, Limpopo

Didingwe River Lodge is 'n pragtige wild-lodge met inheemse woud- en bosveld-landskappe wat jou sal bekoor. Dit skuil in 'n bergvallei aan die oewer van die Groot Dwarsrivier. Verblyf is beskikbaar in luukse en su...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Lodge in Roossenekal, Limpopo

Thandabantu Game Lodge is 'n lieflike lodge wat ideaal is vir natuurliefhebbers en in Roossenekal, 40 km vanaf Dullstroom geleë is. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied rus en vrede vir 'n onvergeetlike ervarin...

Vanaf
R917
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort, Limpopo

Bonamanzi Guest House is aan die oewer van die Steelpoortrivier, tussen Steelpoort en Burgersfort, in die Steelpoort Vallei geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stadslewe. D...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Burgersfort, Limpopo

Steelpoort River Lodge is geleë in die dorpie Steelpoort in Limpopo. By hierdie lodge vind besoekers nie net die stilte en vrede van die bosveld nie, maar ook wonderskone uitsigte en die suisende klank van 'n rivie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Steelpoort, Limpopo

Die woord "Lapeng" beteken "tuiste" in Noord-Sotho en dit is die strewe van die bestuur en personeel van Lapeng Guest Lodge om hierdie naam gestand te doen. Die lodge word omring deur gronde wat pragtig in stand g...

Vanaf
R666
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roossenekal, Limpopo

Bonamanzi Lodge is aan die oewer van die Steelpoortrivier in die Luiperdshoekvallei, 31 km vanaf Roossenekal, geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek, met lekker doending...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Jane Furse akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za