Indien jy Pearston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pearston.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pearston Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pearston accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pearston akkommodasie
4 lekke plekke om te bly
Pearston Hotel is al sedert die laat 1800’s bedrywig en dis in die dorpie Pearston geleë tussen Graaff-Reinet en So...
Turksvygrivier Safari's is 'n familieplaas wat boer met skape en wild 10 km van Pearston af, ’n klein dorp in die K...
Leopard's Valley Gasteplaas bied gerieflike verblyf in 'n 200 jaar-oue plaashuis, 17 km vanaf die R63 op 'n grondpa...
Kraanvoëlkuil Karoo Lodge is 'n wildplaas-styl lodge wat selfsorgverblyf net 10 km van die dorpie Pearson af bied. ...
Mount Camdeboo Pods is in 'n afgesonderde deel op die Kamdeboovlakte in Mount Camdeboo Private Nature Reserve geleë...
Mount Camdeboo Private Game Reserve is 60 km buite Graaff-Reinet geleë en is die tuiste van verskeie bedreigde spes...
Wheatlands Country House is 'n geskiedkundige huis wat in 1912 gebou is. Dit spog met hoë plafonne wat petrone op h...
Longacres Bush Camp is op 'n plaas naby Graaff-Reinet, langs die Melkrivier. Dit bied basiese verblyf in 'n lieflik...
Huis by die Berg is op 'n afgeleë Karooplaas net 64 km vanaf Jansenville. Die afgesonderde huis laat gaste toe om d...
Waterval Farm-Stay bied troeteldier-vriendelike selfsorgkothuise op 'n plaas 33 km buite Graaff-Reinet. Die plaas i...
Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.