Resensies van Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 564 resensies.
Mariaan D. - 17th December 2018
staying in Johannesburg
Sal enige tyd Uber aanbeveel.
Mabatho M. - 13th December 2018
staying in Kemptonpark, Johannesburg
There's nothing fascinating there except flight noise from the airport.
Randall S. - 12th December 2018
staying in Westdene, Johannesburg
Gerieflik naby UJ.
Liana V. - 11th December 2018
staying in Alberton, Johannesburg
Het Mall of the South besoek wat baie goed was.
Robert M. - 11th December 2018
staying in Southdale, Johannesburg
The place is safe and clean.
Jimmy M. - 10th December 2018
staying in Chartwell, Johannesburg
Nice and quiet area.
Susannah S. - 10th December 2018
staying in Woodmead, Johannesburg
Woodmead is a good destination for shopping.
Hennie V. - 9th December 2018
staying in Fourways, Johannesburg
Te besig.
Mariska F. - 9th December 2018
staying in Krugersdorp Noord, Johannesburg
Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand.
Ben S. - 5th December 2018
staying in Bredell, Johannesburg
Effens afgeleë vir 'n gewone besigheidsreisiger (dus net 4 sterre), maar nogtans maklik bereikbaar vanaf die lughawe en die R21 snelweg. Bredell is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar as jy nie bang is vir 'n bietjie verder ry nie, goed bruikbaar as blyplek vir besigheidsreise soek.
Ben S. - 5th December 2018
staying in Kemptonpark, Johannesburg
Van die binnestad is vuil, besig - nie eintlik wat mens wil besoek nie. Van die voorstede is meer modern, skoon, maar ook niks verder as woonbuurte nie. Oornaggeriewe word gebruik vir besigheidsreise, of as oornaggeriewe voor (of na) 'n langer vlug vanaf die lughawe.
Rosemary L. - 4th December 2018
staying in Newtown, Johannesburg
I wouldn’t go there as a tourist.
Christine J. - 4th December 2018
staying in Melville, Johannesburg
Kulturele ervaring op sy eie, 'n must-see!
Yolanda L. - 3rd December 2018
staying in Melville, Johannesburg
Amazing.
Sarel M. - 3rd December 2018
staying in DalPark, Johannesburg
Kan baie goed geleë wees, afhangend van spesifieke behoeftes. Is sentraal geleë tot die hele Witwatersrand omgewing met baie toeganklike roetes na ander bestemmings. Aangename, skoon omgewing.
Nicola D. - 1st December 2018
staying in Parkview, Johannesburg
Safe and beautiful area! Will definitely stay there again!
Jacobus V. - 29th November 2018
staying in Parkview, Johannesburg
Parkview is a beautifull and safe area to stay when you visit South Africa.
Annett K. - 26th November 2018
staying in Northcliff, Johannesburg
Die kronkelpaaie is nogal verwarrend vir plattelanders!
Khensani M. - 26th November 2018
staying in Dawnview, Johannesburg
It's a nice an quiet place to live.
Lex K. - 26th November 2018
staying in Johannesburg
Johannesburg is geweldig groot. Reiservarings hang natuurlik baie af van geriewe, liggings, aktiwiteite en doel van die besoek. Steeds baie juwele om te ontdek.
Gert V. - 25th November 2018
staying in Ferndale, Johannesburg
Strategies baie naby aan alle sakegebiede in Gauteng.
Zandile K. - 25th November 2018
staying in Kemptonpark, Johannesburg
Kempton Park is a nice place. The place is very close to shopping centres, Taxify is reasonable. I loved the place so much.
Chris S. - 22nd November 2018
staying in Noordheuwel, Johannesburg
Do not believe Noordheuwel is travel destination, but more of an overnight area with further travel expected the next day.
Artemas B. - 21st November 2018
staying in Emmarentia, Johannesburg
Sien sterre.
Pierre E. - 21st November 2018
staying in Chartwell, Johannesburg
Will surely visit again.
Ian V. - 20th November 2018
staying in Fourways, Johannesburg
Excellent.
Bertus V. - 19th November 2018
staying in Floracliffe, Johannesburg
Naby aan alle winkels en besienswaardighede.
Dawie L. - 16th November 2018
staying in Boksburg, Johannesburg
Daar is vele ander restaurante om van te kies wat baie naby aan mekaar geleë is.
Angelique V. - 16th November 2018
staying in Sandton, Johannesburg
Pragtig.
Thys V. - 13th November 2018
staying in Kloofendal, Johannesburg
Pragtige plek.
Liezl F. - 12th November 2018
staying in Sandton, Johannesburg
Ongelooflike uitsig op Sandton vanaf Saints Guest Lodge.
Tony W. - 12th November 2018
staying in Paulshof, Johannesburg
Good!
Louise S. - 12th November 2018
staying in Randburg, Johannesburg
Baie lekker plekkie. Gaan probeer gerus The Baron kroeg. Fantastiese plekkie.
Sibusiso S. - 10th November 2018
staying in Melville, Johannesburg
Safe and close to shops and the universities.
Heidi V. - 8th November 2018
staying in Kemptonpark, Johannesburg
Central area, excellent for travellers.
Roni M. - 7th November 2018
staying in Sandton, Johannesburg
The jewel of Johannesburg.
Chris M. - 6th November 2018
staying in Mondeor, Johannesburg
Located close to shopping amenities, but the area in Mondeor does not have much to offer as a travel destination.
Andre L. - 6th November 2018
staying in Springs, Johannesburg
Goed geleë en geen probleem met inkopiesentrums nie.
Clarisa O. - 5th November 2018
staying in Rosebank, Johannesburg
Besig.
Heleen G. - 5th November 2018
staying in Randburg, Johannesburg
Dis baie besig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za