Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bardene (12)
Benoni (34)
Brakpan (10)
Germiston (50)
Honeydew Manor (6)
Jackal Creek Golf Estate (5)
Roodepoort (69)
Solheim (2)
Springs (14)
Tembisa (1)
Voorstede
Airfield (2)
Alberante (9)
Alberton (37)
Allen Grove (5)
Allen's Neck (2)
Aston Manor (6)
Auckland Park (5)
Barbeque Downs (1)
Bartlett (16)
Bassonia (4)
Beaulieu (Witpoort) (12)
Bedford Gardens (2)
Bedfordview (22)
Benmore Gardens (41)
Berario (1)
Bergbron (1)
Beverley (1)
Beverley Gardens (3)
Beyerspark (8)
Birchleigh (1)
Birdhaven (1)
Blackheath (5)
Blairgowrie (4)
Boksburg Noord (2)
Boksburg-Wes (1)
Bordeaux (4)
Boskruin (3)
Braamfontein (1)
Brackendowns (1)
Brackenhurst (6)
Bramley (2)
Bredell (7)
Brixton (4)
Bruma (2)
Bryanston (23)
Bryanston West (4)
Carlswald (7)
Chancliff (3)
Chartwell (8)
Constantia Kloof (3)
Craighall (1)
Craighall Park (11)
Cresta (1)
Crown Gardens (3)
Crowthorne (4)
Croydon (3)
Cyrildene (1)
DalPark (4)
Dalview (5)
Darrenwood (1)
Dawnview (2)
Discovery (1)
Dowerglen (15)
Dunkeld (5)
Dunkeld Wes (5)
Dunvegan (3)
Eastleigh (18)
Eden Glen (4)
Edenburg (18)
Edenvale (28)
Eikenhof (3)
Elandsfontein (2)
Elma Park (3)
Emmarentia (3)
Essexwold (6)
Esther Park (2)
Fairland (4)
Farramere (6)
Ferndale (19)
Fishers Hill (3)
Floracliffe (2)
Florida Glen (2)
Florida Heuwels (3)
Florida Lake (1)
Florida Noord (4)
Florida Park (1)
Fontainebleau (3)
Fourways (22)
Franklin Roosevelt Park (3)
Gallo Manor (2)
Glen Austin (6)
Glenadrienne (2)
Glenferness (2)
Glenvista (5)
Greenside (1)
Hartzenbergfontein (1)
Harveston (6)
Highlands North (1)
Hillfox (2)
Houghton Landgoed (8)
Hurl Park (1)
Hurlingham (7)
Hyde Park (8)
Illovo (5)
Impala Park (23)
Inanda (2)
Jansenpark (1)
Jatniel (1)
Johannesburg SSB (11)
Kelland (2)
Kenleaf (4)
Kensington (11)
Khyber Rock (1)
Killarney (3)
Klippoortje (1)
Kloofendal (7)
Krugersdorp Noord (8)
Kyalami (26)
Kyalami A.h. (12)
Lakefield (3)
Lambton (3)
Lanseria (3)
Leeuwkop (10)
Linden (15)
Linksfield Ridge (1)
Linmeyer (1)
Little Falls (3)
Lonehill (4)
Malanshof (1)
Marister (1)
Mayberry Park (1)
Mayfield Park (1)
Meadowbrook (2)
Melrose (3)
Melrose Noord (3)
Melville (13)
Meyersdal (2)
Mill Hill (1)
Modderfontein (34)
Mondeor (2)
Monument (3)
Moret (1)
Morningside (15)
Mulbarton (4)
Munsieville (2)
Newtown (5)
Noordheuwel (8)
North Riding (1)
Northcliff (15)
Northwold (1)
Norton's Home Landgoed (5)
Norwood (2)
Observatory (3)
Olivedale (2)
Orange Grove (1)
Oriel (2)
Orlando West (1)
Parkhurst (6)
Parkmore (8)
Parkrand (3)
Parktown (3)
Parktown Noord (17)
Parkview (6)
Paulshof (4)
Pomona (6)
Poortview (5)
President Ridge (1)
Primrose (4)
Quellerina (3)
Raceview (3)
Randburg (136)
Randhart (5)
Randpark (5)
Randpark Ridge (15)
Ravenswood (2)
Ridgeway (1)
Risidale (5)
Robertsham (5)
Robin Acres (2)
Robin Hills (2)
Robindale (5)
Roodekrans (1)
Rooseveltpark (7)
Rosebank (13)
Ruimsig (4)
Ruiterhof (2)
Rynfield (1)
Rynfield AH (1)
Sandown (14)
Sandringham (1)
Sandton (189)
Saxonwold (6)
Selcourt (1)
Silverfields (2)
Sonnedal (24)
Sonneglans (1)
Southdale (4)
Spartan (1)
Strathavon (8)
Strubensvallei (1)
Suid Kensington (4)
Sundowner (1)
Sunninghill (5)
Sunrella AH (2)
Sunward Park (3)
Sydenham (1)
Tres Jolie (3)
Van Riebeeck Park (5)
Victory Park (3)
Vorna Valley (3)
Waverley (2)
Weltevreden Park (5)
Westcliff (6)
Westdene (6)
Westdene (2)
Wilgeheuwel (7)
Willaway (2)
Winchester Hills (2)
Windsor Glen (3)
Windsor West (1)
Witkoppen (1)
Witpoort (8)
Witpoortjie (1)
Woodmead (8)
Woodmead Oos (1)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (950)
B&Bs (163)
Wildsplase (29)
Hotelle (74)
Gastehuise (367)
Selfsorg-eenhede (317)

Resensies van Johannesburg

4.3 / 5  
volgens 849 resensies
Lees regte resensies van Johannesburg van 849 geverifieerde gaste.
Indien jy Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg Selfsorg-eenhede

312 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midrand, Johannesburg

Acacia Rock is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in Glen Austin, Midrand. Die perseel is sowat 20 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die kothuis is privaat en smaakvol versier. Dit het sla...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR870
R783
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witpoort, Johannesburg

Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Verblyf is in 2 eenhede beski...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Floracliffe, Johannesburg

Floracliffe B&B en Selfsorg is teen ’n koppie in Roodepoort en bied gerieflike kamers aan gaste. Gaste kan die Rose Room of die Cornflower Room bespreek en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het ’n d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredell, Johannesburg

Confluence at 2nd is 'n gastehuis op die eienaar se eiendom, in Kempton Park. Die eenheid is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n tussenstop op pad na verskeie bestemmings, of vir sakereisigers wat na aan geriewe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victory Park, Johannesburg

Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou sake te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is in die middel van Johannesburg se Noordelike Voorstede en bied maklike toegang van die M1 en N1 af. Dit is ong...

Voorkeurvennoot
45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km vanaf Monte Casino en 12 km van Sandton se middestad af. Die huisie is smaakvol versier en beskik ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid is op di...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Johannesburg

52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit besk...

15% af Aanbod!
VanafR1 399
R1 189
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randhart, Johannesburg

Fuhri Apartments is in Alberton, Gauteng geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede, waaronder Gold Reef City en die Apartheid Museum. Verblyf is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R798
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Premiere Classe Hotel Apartments is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die ha...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Tranquility on Natures Doorstep in die Kloofendal-area is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin. Tranquility on Natures Doorstep bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is en slaapplek vir tot 4 ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cresta, Johannesburg

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 'n dubbelverdiepingwoonst...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Margaret's Place ideaal geleë in een van die mees nostalgiese voorstede van Johannesburg. Weg van die geroesemoes in die bekoorlike omgewing van Kensington. Verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein g...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Raceview, Johannesburg

Mulberry House bied 3 selfsorg-eenhede op die perseel in Alberton. Dit is ideaal geleë naby lughawens en ander geriewe. Mulberry House is die hoofhuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis het 'n g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Johannesburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Johannesburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za