Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Calitzdorp (31)
Ladismith (10)
Laingsburg (14)
Matjiesfontein (3)
Prince Albert Road (69)
Sutherland (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (237)
B&Bs (18)
Wildsplase (10)
Hotelle (4)
Gastehuise (48)
Selfsorg-eenhede (157)

Resensies van Kaap Karoo

4.4 / 5  
volgens 938 resensies
Lees regte resensies van Kaap Karoo van 938 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaap Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sutherland, Kaap Karoo

Sterland Kampering is 'n lieflike kampterrein wat deur Sjinese populierbome omring word, net 1 km buite Sutherland. Daar is 7 groot staanplekke tussen bome en elke staanplek het 'n kragpunt en braaigeriewe. Die sta...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Hierdie kothuise het uitsigte oor...

10% af Aanbod!
VanafR1 070
R963
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Kaap Karoo

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Kaap Karoo

Sterland Baroe is 'n gerieflike tweeslaapkamerhuis naby Sutherland se middedorp. Daar is slaapplek vir 3 gaste in elke kamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. Kamer 10 he...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap Karoo

Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapplaas langs die R353, 18 km vanaf Leeu-Gamka en maklik bereikbaar vanaf Prins Albert wat net 35 km ver is en die N1 wat slegs 10 km ver is. Abrahamskraal bied luukse verblyf aan...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sutherland, Kaap Karoo

Sterland Doekvoet is 'n lieflike oopplan-eenheid in Sutherland. Dié eenheid het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, e...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Guest Farm is 'n móét om te besoek in die Klein-Karoo. Gaste kan die stil en rustige natuurskoon van die vallei in die voorheuwels van die Swartberge tussen Calitzdorp en Ladismith geniet. Die area het...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Calitzdorp, Kaap Karoo

Met 'n kaartjiekantoor, safari-tente, rugsakreisigerverblyf en 'n kampeerterrein bied Calitzdorp Railway Station 'n wye verskeidenheid verblyfopsies met wingerde aan die een kant en 'n krans aan die ander. Calitzdor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier. Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaapare...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prins Albert, Kaap Karoo

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Kaap Karoo akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za