Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.5 / 5  
volgens 2504 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 2504 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Gastehuise

148 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Onse Rus Guest House is in Prins Albert geleë, 'n klein dorpie aan die voet van die majestueuse Swartberge. Die area is bekend vir sy pragtige wingerde en berguitsigte. Dit is die perfekte plek vir diegene wat van ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Kaapse Roete 62

Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die vo...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeck Park, Kaapse Roete 62

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Gaste-lodge in Montagu is sentraal geleë in die pragtige dorpie op die beroemde Roete 62. Dié Victoriaanse huis met groot, gemaklike kamers is 'n eeu oud. Daar is ook 'n koetshuis wat in 'n selfsorgkot...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeenhede en 5 kampplekke en daar is plek vir 1 - 20 gaste. Die kampplekke is tussen die wingerde en aa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapse Roete 62

Die Nel gesien verwelkom jou graag by Wolvekraal, 'n Karoo-gasteplaas. Wolvekraal is slegs sowat 10 minute vanaf die dorpie Prins Albert en 36 km vanaf die N1. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die ...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Ballinderry, The Robertson Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis in 'n stil woonbuurt van Robertson. By ons kan jy ontspan, die 'n rustige atmosfeer geniet en die luukse geriewe benut. Prikkel jou smaakknoppies ...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Huis bied gehalte verblyf in die historiese dorp, Montagu, en is sentraal geleë vir gaste om die area te verken. Die eienaar woon op die perseel, maar die gaste-area is apart. Die gaste-area bestaan uit 2 r...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 400
R933
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, soos die Kangogrotte en die volstruisplase. Dit is die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervaring aan gaste. Die gastehuis is net 5 minute se ry van die middedorp af. Daar is verskeie goeie rest...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Worcester, Kaapse Roete 62

Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge. In die middel van die Breederivier-wynlande kan gaste die skoonheid van die grootste wyndistrikte ...

15% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

De Bergkant Lodge is 'n historiese Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg en die Groot-Karoo. De Bergkant Lodge bied 4 Deluxe Suites met 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite-badkamer ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Blyhuisie bied 'n kamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 men...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Kaapse Roete 62 gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapse Roete 62 akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Roete 62 akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za