Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.6 / 5  
volgens 3060 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3060 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Hotelle

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Montagu Country Hotel is in Suid-Afrika se belangrikste dorp vir gedroogte vrugte, in die middel van die bekende Roete 62. Dit is die enigste Art Deco-hotel in die land en is al vanaf 1875 oop. Hierdie hotel be...

Voorkeurvennoot
10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suid-Kaap, Kaapse Roete 62

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 365
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tulbagh, Kaapse Roete 62

Die Tulbagh Boutique Heritage Hotel is 'n gerieflike 80 minuut-rit van Kaapstad af en spog met 'n restaurant, tapas, 'n wynkroeg, spa, konferensiesentrum, privaat parkeerplek, komplimentêre WiFi en is rolstoelvrien...

Voorkeurvennoot
40% af Aanbod!
VanafR1 290
R774
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Die Queen's Hotel in Oudtshoorn bied 'n ontspannende wegbreek in koloniale-styl verblyf en diens wat aan 'n vervloë era herinner. Die pragtige hotel wat in 1880 gebou is, is uitstekend opgeknap en bied gaste 'n ke...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

30% af Aanbod!
VanafR1 035
R725
per nag, vir 1
Hotel in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit ...

Vanaf
R795
per nag, vir 1
Hotel in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na ...

35% af Aanbod!
VanafR3 650
R2 373
per nag, vir 2 mense
Hotel in Robertson, Kaapse Roete 62

The Robertson Small Hotel is op die bekende Roete 62 geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 10 unieke kamers, 'n nuwe restaurant en kroeg, 2 swembadareas, 'n geson...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Hotel in Robertson, Kaapse Roete 62

Die Grand Hotel is in Robertson en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en aan diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie trekpleisters, restaurante en winkels. Dié hotel beskik oor 18 kamers...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Baron's Palace is 'n hotel in Oudtshoorn, wat tydens die wisseling van die eeu deur 'n ryk volstruisbaron gebou is. Die hotel bied groot lugtige kamers, houttrappe en kaggelvure in die wintermaande. Verblyf is bes...

Verwyder Filters

Jy sien net 11 uit die moontlike 707 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Kaapse Roete 62

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg, Groot-Karoo

Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige...


Hotelle binne 100 km vanaf Kaapse Roete 62

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Riversdal, Tuinroete

Central Boutique Hotel is in Riversdale net 1 km van die N2 af geleë. Hierdie plattelandse hotel het 'n pragtige teetuin, restaurant, deli en dameskroeg (met DStv-kanale). Die hotel het 12 en suite-kamers. Die kla...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 1
Hotel in Swellendam, Wes-Kaap

Hotel Roosje van de Kaap is in Swellendam en spog met 'n pragtige uitsig op die Langebergberge. Die eenhede bestaan uit die enkeltuinkamers, tuinkamers, luukse tuinkamers, 'n luukse tuinkothuis, luukse gesinskothu...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 995
R1 997
per nag (plek vir 2)
Hotel in Swellendam, Wes-Kaap

De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa word dikwels beskryf as die versteekte juweel van Swellendam. Hierdie luukse boetiekhotel is in 'n groen, afgesonderde vallei geleë, met 'n asemrowende uitsig. Die beko...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Kaapse Roete 62 hotelle blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapse Roete 62 akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Roete 62 akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]