Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62

Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.

Ceres, Cape Route 62

Porterhouse Eleven

"Pragtige boomryke dorp, mooi omgewing. Baie vir jongmense om te doen in die omgewing, maar nie juis vir ouer mense nie en wat aangebied word is ongelooflik duur. Beslis nie vir die SA toeris nie."

De Rust, Cape Route 62

Vredelus Plaas Verblyf

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Ceres, Cape Route 62

Time & Again

"Lekker besige dorp."

Robertson, Cape Route 62

Paul Kruger 63

"Lieflike plek en die mense is baie vriendelik."

Robertson, Cape Route 62

Stay @ Adderley 9A

"We love the town and always enjoy our stays there."

Ceres, Cape Route 62

Beagle's Inn

"Ceres is beautiful!"

McGregor, Cape Route 62

The Bean Tree

"Lekker plek vir 'n wegbreeknaweek op die platteland. Goeie restaurante, lekker staproetes en vriendelike mense."

Montagu, Cape Route 62

Montagu Springs

"Montagu is 'n pragtige plek, maar ek sal beslis nie weer Montagu Springs toe gaan nie."

Ceres, Cape Route 62

Six On Reinecke

"Don't look for fine dining. Enjoy the vistas and fresh country air. And safety! No alarm. No burglar bars. We slept with the door open. Lots to do in the surrounds."

Montagu, Cape Route 62

Montagu Ronda-View

"Very friendly town, with pet-friendly restaurants in town, lots of history in this small town so worth a visit and stay over."

Cape Route 62

Appelhuis

"The Cape route is the most underrated area. Beautiful place to explore and visit with no crowds. Beautiful and very friendly people"

Cape Route 62

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Cape route has so many beautiful places to explore and visit. Amazingly quiet and absolutely beautiful."

Cape Route 62

Wolverfontein Zara Cottage

"Cape route 62 has such amazing places to see, quiet and genuine."

Montagu, Cape Route 62

MonTQ Guest House

"Pragtig, veral die historiese deel. Country Hotel met sy Caddilac is ook 'n wenner!"

Cape Route 62

Appelhuis

"Behalwe Switserland en Oostenryk is dit die mooiste roete ter wêreld. CNN het dit onlangs aangewys as een van die 5 mooistes."

Cape Route 62

Tibani Nature Reserve

"It was a wonderful drive, with beautiful scenery."

De Doorns, Cape Route 62

Ruah Camping

"Die kettingwinkels Spar en Shoprite is op die dorp."

Cape Route 62

Bon Accord Farm Cottages

"Wonderlike area propvol besienswaardighede en natuur!"

De Rust, Cape Route 62

6 On Burger Street

"De Rust bly maar 'n pragtige dorpie, en dis besonder mooi en stil nadat die son gesak het. Dit voel veilig en jy kan oral stap. Maak net seker jy het voorraad, want ons was verlore sonder enige broodjies of happies. Winkels maak vroeg toe en het bitter min voorraad. Grumpy Goat was 'n redder en die kos was besonder lekker. Ronel en Elize se pizzas is ook perfek vir die honger reisiger. Dankie vir al die inwoners wie ons bygestaan het met ons pap battery! Almal help vir almal daar!"

Montagu, Cape Route 62

MonTQ Guest House

"Skoon, netjiese dorpie."

Cape Route 62

The Country Garden

"Beslis aanbeveelbaar, weg van die gejaag en verkeer van die N2. Mag 'n probleem wees vir besigheidsmense omdat daar selde sein is tussen die dorpe."

Robertson, Cape Route 62

DuVon Farmhouse

"Baie dinge om te doen en te sien. Van Loveren wyne het die beste wynproe."

Ceres, Cape Route 62

Time & Again

"Dus 'n lieflike dorp vol vriendelike mense vanaf die verkeerskonstabel tot by die dorp se winkeleienaars. Die kerkklok was 'n belewenis vir my kinders en ons kan hulle terugbring in die geskiedenis. Asemroewende plek. As ons eendag wanneer ons groot is die lotto wen, dan sal ons hier 'n plek kom koop om af te tree."

Calitzdorp, Cape Route 62

Matjiesvlei Cottages

"Só baie bestemmings om in die toekoms te oorweeg!"

Ceres, Cape Route 62

Beagle's Inn

"Mooi dorp omring deur indrukwekkende berge."

Montagu, Cape Route 62

La Chapelle

"Rustig en lekker plek."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers