Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
Bladsy 3 - 360 lekke plekke om te bly
South Peninsula Beach Apartment bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks ...
Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë...
Dolphin Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis teen di...
Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë. Daar is 7 gastekamers met slaapplek vir 15 gaste. Da...
La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op ...
Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant...
Lark House is teen die berge in Glencairn Heights geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai. Dit word deur '...
Back to the 80s is 'n knus woonstel met 'n nostalgiese styl in die hartjie van Vishoek. Dit is ideaal vir 'n paartj...
Oceans Echo bied selfsorgverblyf in Vishoek op Kaapstad se Suidelike Skiereiland, tussen die geskiedkundige dorp Si...
Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsig...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer