Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
Bladsy 4 - 358 lekke plekke om te bly
Atlantic Dream Beachfront Villa het 'n uitsig oor 'n melkhoutwoud en die see. Dit lê teen die strand in Scarborough...
Regatta View is 'n bekoorlike vakansiehuis in Simonstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die v...
Sacred Mountain Lodge is aan die einde van 'n landelike laning, 'n klipgooi van die ongelooflike, uitgestrekte, wit...
Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winke...
Island Breeze Apartment is 'n knus selfsorgkothuis wat deel is van die eienaar se hoofhuis in Marina Da Gama naby M...
Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en d...
The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoons...
The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié g...
Happy Van is 'n unieke en gerieflike selfsorg-karavaan op die eienaar se perseel in Scarborough, Kaapstad. Die kara...
Sands Simon's Town Penthouse is in Simonstad geleë en spog met die mees asemrowende uitsig oor die warm Indiese Ose...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer