Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3879 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3879 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Hoogte, Kaapse Wynlande

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorgi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die dorpskern met verskeie winkels en restaurante is. Gerieflike verblyf word in 'n selfsorgkothuis en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bonnievale, Kaapse Wynlande

Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei. Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Kaapse Wynlande

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflike verblyf in Riebeek-Wes. Die naam "Keerweder" is 'n ou Afrikaans-Hollandse term en verwys na 'n plek waarheen 'n mens die heeltyd wil terugkeer. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike, sakpas en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

Afrika Pearl Gastehuis is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede met uitsigte oor die tuin, swembad en Paarlberg. Die gastehuis bied verskeie lieflike eenhede. - Die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tui...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Kaapse Wynlande

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

Voorkeurvennoot
35% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 365
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 7 Deluxe-koningkamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]