Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3028 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3028 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 30 minute vanaf Montagu indien jy 'n skilderagtige rit verkies. Ons 4300 hektaar-reservaat is 'n veilige hawe vir wilde diere en bied bekos...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 360
R1 770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif, Kaapse Wynlande

Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt in Stellenbosch naby die dorp. Die luukse kamers het lugversorging en is stylvol ingerig....

Vanaf
R1 343
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Kaapse Wynlande

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Boland, Kaapse Wynlande

Onze Rust is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Hierdie pragtige plaas het 2 gerestoureerde huise en bied die perfekte plek om te ontspan en net weer jou batterye te herlaai. Die tuin is 2 hektaar groot ...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor, Kaapse Wynlande

Orchard Cottage is 'n pragtige, ou selfsorg-eenheid wat in die appelkoosboorde in McGregor in die mooi Brederiviervallei van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuisie kan tot 4 volwassenes huisves en het 2 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Kaapse Wynlande

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflike verblyf in Riebeek-Wes. Die naam "Keerweder" is 'n ou Afrikaans-Hollandse term en verwys na 'n plek waarheen 'n mens die heeltyd wil terugkeer. D...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf, en is in die dinamiese middedorp van Stellenbosch geleë. Die gebou is naby aan 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels. Dié woonstel is op di...

10% af Aanbod!
VanafR1 598
R1 438
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die ...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Die DuVon Plaashuis is sorgsaam gerestoureer en verdeel in aparte eenhede, tussen die wingerde en tuine van 'n pragtige familie-wynplaas. Dis sowat 40 km van Worcester en 10 km van Robertson af in die pragtige valle...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Worcester, Kaapse Wynlande

Suites on 74 is in Worcester-sentraal en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Ons bied 4 selfsorgwoonstelle in Worcester se sakedistrik. Die eerste 2 woonstelle het 1 of 2 slaapkam...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Sylvan Park Garden Apartments bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle in 'n lieflike tuin met 'n uitsig op die Helderberg. Dié woonstelle is gemáák vir almal wat smag na 'n blaaskans. Ons het 3 woonstelle...

33% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provence, Kaapse Wynlande

La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike en gesellige selfsorg-kothuise. Albei kothuise is toegerus met satelliettelevisie ('n keuse van fliek- en sportkanale), komplimentêre toiletware, sagte handdoeke, mikrog...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence, Kaapse Wynlande

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of wittebro...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Vuurberg Self-Catering House is in die Stellenbosch Wynlande op die Vuurberg Wynplaas geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die omliggende wingerde. Stellenbosch is ryk aan geskiedenis en dit bied n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Kaapse Wynlande

Jubilate Deo is 'n woonstel in Worcester met slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir gaste wat plaaslike skole of hospitale in die omgewing besoek. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-bad...

33% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Lord's Guest Lodge kyk uit oor die uitgestrekte vallei en op die berge in die verte. Dis bo die Koningsrivierheuwels tussen Robertson en McGregor geleë, net langs die R62, Lord’s Guest Lodge verwelkom gaste in 'n...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 850
R1 388
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Keerom House is ’n tweeslaapkamerhuis wat smaakvol gemeubileer is en is in ’n stil straat in die middel van Stellenbosch. Dié huis het natuurlike houtvloere en ’n groot onbedekte veranda, waar gaste ’n onts...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Bon Accord Farm is 'n statige Victoriaanse opstal wat al van 1909 af staan. Die pragtige vrugteplaas is net 8 km vanaf Montagu en is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek. Bon Accord is die perfekte wegspringpun...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malmesbury, Kaapse Wynlande

Moya Farm is op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Paardeberge tussen Wellington en Malmesbury geleë. Die plaas is ideaal vir 'n rustige naweek en bied ongelooflike uitsigte en 'n plaasatmosfeer. Dié komp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 61 tot 80

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za