Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3028 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3028 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradyskloof, Kaapse Wynlande

Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hermon, Kaapse Wynlande

Klein Eikeboom bied selfsorgverblyf op 'n rustige stoetery naby Hermon net 10 km van Riebeek-Kasteel af. Die plaas is in 'n rustige omgewing geleë en spog met manjifieke uitsigte op die berge. Klein Eikeboom het ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht, Kaapse Wynlande

The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaa...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

Rose Cottage Robertson is in Robertson geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Dié instansie bied baie parkeerplek en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paarl, Kaapse Wynlande

CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueuse Drakensteinberge. Dié herehuis het 2 standaardkamers, 4 deluxe-kamers, 4 luukse suites en 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
B&B in Helderberg, Kaapse Wynlande

Eikendal Lodge bied 9 ruim en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat balkon wat lei na ons pragtige tuin, panoramiese uitsigte van die Helderberg bied, en omring deur die lowergroen wingerde van Eikendal. Dit bied 'n...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bonnievale, Kaapse Wynlande

Beausoleil is 'n gastehuis in Bonnievale in die Breederiviervallei. Dit bied 'n idilliese wegbreek met 'n romantiese, bekoorlike atmosfeer. Die omgewing is asemrowend met golwende heuwels, welige wingerde aan die vo...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Mooiberg Cottage is in Montagu geleë en bied gerieflike verblyf wat smaakvol versier is vir 'n paartjie of sakereisigers. Die instansie maak van sonkrag gebruik. Dit is aan die beginpunt van die dorp van Langstraat...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Old Oak Manor is 'n gastehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel in die luisterryke Swartland. Die gebou self is een van die oudste huise in die omgewing, dit is in 1860 gebou. Die gastehuis is vernoem na een van di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Kaapse Wynlande

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za