Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3028 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3028 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy die tuiste weg van jou eie huis af gevind. Ons is op Charleston Hill geleë, in die pragtige dorpie Pa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor, Kaapse Wynlande

Veldt Huisie is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in McGregor. Dié dorpie is in die wyn- en vrugtevallei in die Langeberg-streek, omring deur die Langeberge. Die blyplek is net 'n entjie vanaf die hoofstraa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

@ Echeveria is in die hartjie van Montagu geleë en is loopafstand van verskeie winkels, uitstekende restaurante en al die geriewe. Dié privaat kothuis is op die eienaar se perseel geleë en beskik oor 1 slaapkame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Sarel's Country House, net buite die Paarl, is 'n ouwêreldse-styl langhuis en is nog lank voordat die Kaaps Hollandse huise gebou is opgerig. Sarel Cilliers, 'n prominente Voortrekker-leier, is hier gebore. Die hui...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Die Kogman & Keisie Gasteplaas skuil aan die voet van die Langeberge. Kom ervaar die lewe op 'n klein, organiese plaas op Roete 62 reg langs 'n 2000 hektaar-natuurreservaat. Die plaas is tog binne stapafstand vanaf ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Lemoenkloof, Kaapse Wynlande

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Dieu Donne Vineyard Cottage is op die rand van die woud op die prentjiemooi Dieu Donne-wynplaas in Franschhoek geleë. Selfsorgverblyf word gebied in 'n kothuis met 'n lieflike uitsig oor die tuin, die eikebome, win...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Wynlande

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. Die ateljee is op 'n werkende plaas net 6,5 km vanaf Tulbagh en dit plaas se ingang is tussen die twe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Joostenbergvlakte , Kaapse Wynlande

The Vineyard View is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel in Joostenbergvlakte en grens aan die Kaapse Wynlande. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die Noordelike Voorstede, Durbanville Wynroete, Paa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 945
R1 653
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Doorns, Kaapse Wynlande

Die storie van Arbeid Adelt Gastehuis, wat dateer uit 1897, word vertel deur die eeu-oue eikebome, wat vandag nog 'n blaarbeskutting vir dié historiese perseel bied. Die gastehuis is aan die voet van die majestueus...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor, Kaapse Wynlande

Wild Almond Cottage is 'n bekoorlike palmiet grasdak-kothuis in McGregor, 'n gewilde bestemming vir besoekers vanweë die verafgeleë ligging en bekoorlikheid van die dorpie. Neem asb. kennis dat die eienaars woon o...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franschhoek, Kaapse Wynlande

La Ferme Vive La Vie bied B&B en is in die buitewyke van Franschhoek geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie landgoedere en historiese besienswaardighede in die Kaapse Wynlande. Daar is 4 individueel versierd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynkel...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

10 on Fairview is 'n B&B in die Paarl Wynlande. Die B&B is 5 km van die KWV Wynemporium af en 3,7 km van die Boschenmeer Gholfbaan af. Verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens aangebied. Die kamers het houtvloere...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Montagu, Kaapse Wynlande

Four Oaks Guesthouse skuil in 'n historiese monument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die beroemde Roete 62 geleë is. Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat elk lugversorging, 'n TV met sekere DSt...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Concord Apartment is 'n goed ontwerpte selfsorg-enkelwoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Stellenbosch se historiese middedorp, op die hoek van Kerk- en Ryneveldstraat. Dit is 'n kort entjie se stap na a...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Baobab Guesthouse is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë is. Dié instansie bied 1 gastekamer en is ideaal vir 'n paartjie wat verblyf soek sodat h...

20% af Aanbod!
VanafR4 510
R3 608
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek, Kaapse Wynlande

La Clé Village and Lodge is tussen die wingerde en berge in Franschhoek. Die lodge bied stylvolle kamers en suites in 3 Village-eenhede - Manoir, Grange en Colonial, asook Galerie, 'n villa met 2 slaapkamers. Elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Eight on Williams bied 2 selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Paarl Noord - 'n prentjiemooi dorp wat bekend is vir die plattelandse prag, uitstekende wynlandgoedere, knus koffiewinkels, pragtige argitekt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za