Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Ceres (11)
De Doorns (2)
Franschhoek (106)
Genadendal (1)
Greyton (45)
Hermon (4)
Paarl (120)
Pniel (6)
Prince Alfred Hamlet (3)
Rawsonville (10)
Riebeek-Kasteel (40)
Riebeek-Wes (39)
Tulbagh (53)
Villiersdorp (10)
Wellington (31)
Wolseley (5)
Worcester (48)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1062)
B&Bs (92)
Lodges (18)
Hotelle (30)
Gastehuise (247)
Selfsorg-eenhede (675)

Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 2015 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 2015 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande B&Bs

92 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
SPAAR 30%
VanafR875
R613
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Kaapse Wynlande

By Shirley's Place sal jy amper so tuis voel soos by jou eie huis. Daar heers 'n hartlike atmosfeer en gaste kan die pragtige uitsig op die berg geniet. Shirley's Place beskik oor 3 verskillende gastekamers. Die 3 ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 1)
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

De Kleijne Bos Country House is in 1692 gebou en is in die hartjie van die Drakensteinvallei in die Kaapse Wynlande net 3 km van die Paarl af. Dié ou Kaap-Hollandse huis is in 'n 4-ster-gastehuis omskep en bied luu...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 190
R893
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai, Kaapse Wynlande

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

33% af Weeksdae!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor, Kaapse Wynlande

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

33% af Naweke!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

25% af Weeksdae!
VanafR950
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

La Montagne Guesthouse is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigt...

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
B&B in Helderberg, Kaapse Wynlande

Eikendal Lodge bied 9 ruim en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat balkon wat lei na ons pragtige tuin, panoramiese uitsigte van die Helderberg bied, en omring deur die lowergroen wingerde van Eikendal. Dit bied 'n...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapse Wynlande B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Kaapse Wynlande akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Wynlande akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]